Abendruhe Lodge
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 113, Klipdrift, Dinokeng, Hammanskraal, 0400, Gauteng
- Vanaf R2 030 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Abendruhe Lodge bied pragtige selfsorgverblyf in die Dinokeng Wildreservaat, net 'n uur se ry van Pretoria af.
Verblyf word aangebied in 3 smaakvol ingerigte houthutte wat elkeen slaapplek vir 4 gaste het. In die sitkamer-area is daar 'n TV met DStv en elke hut het ook 'n ruim dek met braaigeriewe. Daar is ook 'n solderhut met slaapplek vir 6 gaste.
Let wel daar is nie 'n aparte tweede slaapkamer nie. 'n Swembad, lapa en WiFi is beskikbaar vir gaste om te gebruik.
Elke houthut het sy eie privaat boma en onderdak parkering by die eenheid.
Dinokeng het verskeie doendinge soos wildritte, restaurante, warmlugballonvlugte en 'n brouery vir gaste om te besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 91
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Erfdeel 113, Klipdrift, Dinokeng, Hammanskraal, 0400, Gauteng
- Gaste dink Abendruhe Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dinokeng Dinokeng Wildreservaat Gauteng
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 113, Klipdrift, Dinokeng, Hammanskraal, 0400, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang