Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Absolute Castillo

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Joan J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

'n Pragtige plek, ideaal vir 'n oornag in Riebeek-Kasteel. Wat 'n heerlike blyplek! Absolute Castillo was die laaste stop van ons maand-lange toer. Alles is skoon en die kamer is groot en ruim. 'n Mens kan sien dat die keurige detail die van 'n kunstenaar is. Om nie te praat van al sy werke nie. Stapafstand vanaf die winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Excellent stay. Highly recommend. The room is comfortably sized and comfortable. Attention to detail and privacy. Very well organised and equipped. Extremely clean and neat. I would definitely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louié K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlik gebly in 'n karaktervolle kamer! Alles was met aandag aan detail in die kamer beskikbaar. Die kamer was gerieflik en prakties ingerig, en die dekor het dit knus gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Friendly good value for money. The hosts were welcoming and friendly. The room was clean, comfortable and well-appointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helonet T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Pragtige kamer en vriendelike eienaar. Het baie lekker gebly, die kamer is pragtig gemeubileer en het alles wat nodig is. Sal beslis weer kom. Eienaar baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eveline M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Was baie lekker. Ons is vriendelik ontvang. Die kamer was pragtig en die bed het heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thinus R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Very pleasant. Very nice, hostess very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Heerlik . Ons kamer was baie mooi ingerig en heerlik warm en gesellig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Arno B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Briljant. Ja, dit was 'n heerlike ervaring met plattelandse gasvryheid.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Genene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ons kuier was kort, baie gemaklik, rustig en sonder enige uitdagings. Baie lekker gebly. Ria het ons gul ontvang. Die plek is uiters kleurvol en smaakvol en die kamer was pragtig. Bed en beddegoed kraakvars, kompleet met muskietnet. Alles presies waar mens dit soek. Selfs vars vruggies, yskoue water in die yskas, koffie, tee en 'n bietjie sherry vir 'n ''sundowner''. Lugreëling was uiters welkom. Riebeek se son staan partymaal in die somer botstil! Dankie Absolute Castillo, ons kon ons kleinseun se skoolkonsert terdeë geniet en lekker slaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Absolute Castillo
Baie dankie, Genene. Ons is bly julle het alles geniet. Ons hoop om julle weer hier te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 9, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf8c1084ce0ec66e223c9c19f55e0af3bb7fca3f4f730e89730dcb06d0406e3e27a157d240d3f49d06abc4454ffc713752c8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 9 Roos Street Riebeek-Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.383711895695 18.899743679894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang