Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Absolute Safari Guest Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 32 resensies vir Absolute Safari Guest Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jan V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Rustig. Diere kom eet by die huis en loop om die huis. Stil.

Ons het dit, dit is die moeite werd. Plek is skoon en veilig. Sal enige tyd weer soentoe gaan.

Absolute Safari Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie, julle is enige tyd weer welkom.
Groete

Absolute Safari Guest Lodge
Francois C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois C

Lekker Bosveld kuier.

Ons het ons kuier by Absolute Safari Guest Lodge baie geniet. Die huis was skoon en netjies. Jy kry wat jy sien op die foto's. Dankie aan die gasheer wat seker gemaak het alles is na wense. Ekstra bederf is die daaglikse kuiers van die Bosbokkies, Vlakvarke en Nagapies.

Absolute Safari Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie, Francois. Dit is 'n riem onder die hart om te verneem ons gaste was tevrede met wat hulle gekry het. Ons strewe is om te alle tye net die beste akkommodasie aan gaste te bied.
Sal julle enige tyd terug verwelkom.
Groete,
Dirk

Absolute Safari Guest Lodge
Ernest D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest D

A Serene Oasis at Absolute Safari Guest Lodge.

Our recent stay at Absolute Safari Guest Lodge was an absolute delight from start to finish. Nestled in the heart of nature, this lodge provided an experience that was nothing short of magical. The first thing that struck me was the tranquillity that enveloped the entire property. From the moment we arrived on September 22nd until our departure on September 25th, we were treated to a serene and peaceful atmosphere that allowed me to truly unwind and escape from the hustle and bustle of everyday life. The accommodation itself was exceptional. The lodge was beautifully appointed with amenities that didn't compromise on the rustic charm of the lodge. The attention to detail was evident in every aspect of the room, from the comfortable bed and tasteful decor to the well-equipped bathroom. It felt like a home away from home, and we looked forward to returning to it after each day's adventures. Speaking of adventures, the lodge's location is ideal for exploring the surrounding natural beauty including KNP. Whether it was going on a safari, hiking through the nearby trails, or simply enjoying a leisurely stroll on the lodge's grounds, there was never a shortage of outdoor activities to indulge in. The staff at Absolute Safari Guest Lodge were exceptional hosts. They were warm, welcoming, and always ready to assist with any request or question. Dining under the starry African sky added an extra layer of magic to the experience. Overall, our stay at Absolute Safari Guest Lodge was a truly unforgettable one. The combination of luxurious accommodation, a serene atmosphere, and the beauty of nature made it a perfect getaway. If you're looking for a place to relax, reconnect with nature, and enjoy a touch of luxury, we wholeheartedly recommend this lodge. I'm already planning our return visit, and we can't wait to experience its charm again.

Absolute Safari Guest Lodge se terugvoer

Hi Ernest we really appreciate your review. We always try our best to satisfy our guests. We looking forward to accommodate you in future.
Regards
Dirk

Absolute Safari Guest Lodge
Melissa V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V

Comfortable, clean, recommended.

Thank you, we had a wonderful stay at Absolute Safari Guest Lodge. The accommodation provided everything we needed. I would like to add that the host is an amazing and went out of his way to assist us at all times with any queries that we had.

Absolute Safari Guest Lodge se terugvoer

Hi Melissa
Thank you so much for your kind words, we really appreciate it. We always strive to provide comfort to our guests. Thank you for understanding the TV issue, but unfortunately, lightning is beyond our control.
Looking forward to accommodating you again in the future.
Kind regards,
Dirk

Absolute Safari Guest Lodge
Pieter B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter B

Eienaar moet besluit of hy die huis wil verhuur of self daar woon.

Huis het baie potensiaal. Moenie adverteer wat jy nie het nie.

Absolute Safari Guest Lodge se terugvoer

Nie seker wat jy bedoel met "besluit of hy die huis wil verhuur of self daar bly nie. Mens sal seker nie te alle tye almal kan tevrede stel nie, maar die meeste van ons terugvoer is positief en dit spreek vanself.
Jammer as daar iets was wat jy nie tevrede mee was nie.
Sal julle graag in die toekoms weer wil akkommodeer. Sal ook bereid wees om julle een nag gratis akkommodasie te bied vir dit waarmee jy 'n probleem gehad het.
Groete
Dirk

Absolute Safari Guest Lodge
Sebastian W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sebastian W

A home away from home.

Clean, great layout, a great place to spend a couple of days with the family.

Absolute Safari Guest Lodge se terugvoer

Thanks Sebastian we always aim to satisfy our guests.

Absolute Safari Guest Lodge
Percy R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Percy R

Pragtige, goed beplande huis met behulpsame gasheer.

Dis 'n wonderlike huis. Ons sal dit definitief aanbeveel. Als was baie mooi skoon en netjies. Alles wat mens nodig gehad het was daar!

Judy R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy R

Heerlik in die bos!

Vreeslik lekker gebly! Als wat mens nodig het, wens ons kon langer gebly het! Al die diere kom groet mens. Sal beslis weer gaan, dankie dat jul jul plekkie met ons gedeel het. Dit was heerlik in die bos!

Mariska D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska D

Heerlik gerus.

Pragtige huis in die bos. Baie ruim en volledig toegerus. Sal beslis weer besoek.

Absolute Safari Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie vir julle goeie teruvoer Mariska. Dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer. Julle is welkom om in die toekoms weer van ons plek gebruik te maak.

Absolute Safari Guest Lodge
Jeanne H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne H

Baie lekker.

Het ons verwagtinge by verre oorskry. Sal 'n afdak vir die braai-area aanbeveel vir wanneer dit reën, andersins het ons 'n heerlike naweek geniet. Baie dankie.

Absolute Safari Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie, Jeanne vir julle terugvoer. Ons strewe is om ten alle tye net die beste akkommodasie aan gaste te verskaf.
Groete,
Dirk.

Absolute Safari Guest Lodge
Marinda B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda B

Pragtige plekkie, baie skoon en netjies en veilig. Die diere wat wei om die voorstoep 'n bonus so mooi, met al die dieregeluide. Leeus wat in die verte brul.

Die huis is baie skoon en netjies en ruim met baie spasie. Wat jy sien op die foto's, dis wat jy kry. Met ons aankoms het die vlakvarke kom groet, hul ook elke dag gesien en baie ander diere. In die aand die leeu in die verte hoor brul. Ongelukkig het die Jacuzzi nie gewerk met eerste aanskakel, maar Dirk die eienaar het vinnig iemand uitgestuur. Jacuzzi maak ongelukkig nie veel warm, maar ons naweek was reënerig en bewolk en koel herfsweer vir die aand, warm Jacuzzi sou n bonus wees vir die koeler aande. Ons tydjie was net te kort.

Stephen T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen T

Great price. Comfortable stay.

Very comfortable. Lots of space. Very safe. Good customer support.

Absolute Safari Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie Stephen vir die goeie terugvoer dit help ons om ons akkommodasie te alle tye net die beste te hou. Julle is enige tyd welkom om weer van ons gebruik te maak.
Groete
Dirk

Absolute Safari Guest Lodge
Theuns K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns K

Baie ontspannend en rustig.

Ons wil net vir oom Dirk baie dankie sê. Die huis was baie mooi skoon. Die huis is lekker geleë tussen die bome. Baie diere het ons gereeld besoek en die nagapies was 'n wenner elke aand. Ons het lekker gerus en lekker gekuier. Sal vir enige persoon wat uit die gejaagde stad wil uitkom aanbeveel.

Absolute Safari Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit bly ons strewe om ten alle tye goeie en skoon akkommodasie aan gaste te bied. Dankie vir die wonderlike gaste wat julle was. Julle is enige tyd weer welkom. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Absolute Safari Guest Lodge
Betsie S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie S

Fantasties.

Baie mooi goed toegerus, alles wat jy kan benodig is daar. Heerlik kuierstoep met lieflike koeltebome en gras.

Annelie B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie B

Rus vir die siel.

Ons het ongelooflik lekker gebly in hierdie pragtige plek. Die huis is baie goed toegerus en die binneversiering is spesiaal. Daar is aandag gegee tot in die fynste besonderhede. Ons het heerlik gekuier rondom die groot tafel op die stoep en baie diere het ons kom besoek. Sal beslis so gou as moontlik weer hier wil kom kuier.

Absolute Safari Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie Annelie ons strewe bly om gehalte akkommodasie aan gaste te bied.

Absolute Safari Guest Lodge
Nadine V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine V

Verjaarsdag-langnaweek.

Baie behulpsame gasheer. Koedoes en vlakvarke wat kom vir ontbyt en in die aand kom kuier die nagapies, en die leeus en seekoeie se naggeluide was awesome!

Hein V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hein V

Marloth is 'n uitstekende area vir 'n wegbreek of vakansie.

Die kuier was uitstekend. Baie jammer dat die Jacuzzi nie gewerk het nie. Dit was die hoofrede gewees om die plek te huur. Dankie aan die eienaar wat wel spoedig 'n plan gemaak het om 'n electrician uit te gestuur het, maar die bad het net 'n rukkie gewerk.

Francois P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P

Swak!

Hierdie eienaar beskuldig jou van sleutels wat wegraak net om nie jou sleuteldeposito terug te betaal nie. Ek huur al 25 jaar, ten minste 4 keer per jaar 'n huis in Marloth en was daar nog nooit enige foute nie. Hierdie keer was daar wel 'n koppie wat se oor afgebreek het wat voorheen geplak was. Toe beskuldig hulle my dat die loft se sleutels nie in die boksie binne die huis is nie. Nou dat ek weer navraag doen word daar vir my vertel dat een van die voordeurslotte se sleutels weg is en kan hulle nie in die huis inkom nie. Hoe het hulle die eerste keer ingekom om my te beskuldig van die boonste deur se sleutel. Wil jy vir my sê hulle het vir 13 dae nog nie 'n cleaning company gestuur om te gaan skoonmaak nadat ons daar weg is nie! Ek sal die plek glad nie aanbeveel nie. Hulle is nie verleë oor gaste nie.

Absolute Safari Guest Lodge se terugvoer

Hi Francois dankie vir die terugvoering. Ongelukkig is plek vir 'n skottelgoedwas masjien 'n probleem.

Absolute Safari Guest Lodge
Jaco V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V

Rustigheid van self

Baie lekker plek. Groot genoeg om 8 mense gemaklik te akkomodeer. Die huis is uitgerig met als wat mens nodig het. Net die jacuzzi wat nie vol wil word nie. As dit reg is gaan ek beslis weer gaan. BAIE BAIE LEKKER GEWEES!!!!!

Absolute Safari Guest Lodge se terugvoer

Dankie Jaco.
Die probleem met die Jacuzzi was n seël op die inlaat water pyp. Dit is herstel. Julle is baie welkom om weer van ons plek gebruik te maak.
Groete
Dirk

Absolute Safari Guest Lodge
Muriel S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Muriel S

Lekker rustige Bosveld-atmosfeer.

Plek is goed toegerus en alles was in werkende toestand.

Absolute Safari Guest Lodge se terugvoer

Dankie Muriel vir die review.
Ons strewe bly om te alle tye goeie akkommodasie aan gaste te bied.
Groete,
Dirk

Absolute Safari Guest Lodge
Marlet I - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marlet I

Verstreurend.

Op aankoms by die vakansiewoning is die yskas, geyser nie aangeskakel nie. Plastiekoortteksels nog op beddens (hul kan dit ten minste net 'n uur voor aankoms aansit en afhaal, almal check vnaf 14:00 in). Juccuzi se pyp was stukkend (iemand het kom regmaak). DStv het nie gewerk nie (iemand het dit kom regmaak). Krag trip as Juccuzi aangesit word en 'n aircon in die huis. Dit was verstreurend om op dag een met al die dinge te sukkel. Vriende en kinders ontevrede gewees. Deposito: R1000 se deposit is betaal nou sê hul dat ons 'n handdoek gevat het en 'n ander kleur handdoek gelos het (niemand het handdoeke gebring nie behalwe blou swemhanddoeke).

Tiaan D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan D

Baie rustig, netjies en 'n plesier!

Baie netjiese plek, groot plesier gewees en sal dit beslis aanbeveel.

Absolute Safari Guest Lodge se terugvoer

Dankie vir die goeie resensie, Tiaan. Dit is my vrou se strewe om te alle tye skoon en netjiese akkommodasie te verskaf.

Groete,
Dirk

Absolute Safari Guest Lodge
Pierre J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J

Baie ontspannend, netjies, skoon, rustige gebied.

Baie lekker om in die bos te ontspan en die wonderlike natuur te geniet.

Gerhardus R - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus R

Baie goed.

Sien sterre.

Maryna F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna F

Onvergeetlike ervaring.

Ons het 'n heerlike langnaweek hier spandeer. Ek was baie beïndruk met al die klein details in en om die huis, behalwe vir standaardgeriewe soos handdoeke, badsepies en linne, was daar alle skoonmaak benodighede, muskiet afweer masjientjies, koffie en suiker en selfs speserye. Ons het baie gemaklik gebly hier. Vir die ervaring in en om die park, was ons vreeslik gelukkig, het talle diere lekker naby beskou. By die huis self het ons elke dag 'n besoeker gehad, Vrydag 'n kudu en nagapie, Saterdag 'n vlakvark, Sondag 'n trop sebras en Maandagoggend net voor ons wou ry, 'n volstruis.

Marius F - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius F

Al my vriende het die huis baie geniet.

Al my vriende het die huis baie geniet. Beslis waarde vir geld.

Madelene V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelene V

Die rustigheid werk helend op jou siel en al jou bekommernisse en gejaagdheid is vir die tydperk vergete.

Dit was 'n belewenis om die diere so naby te sien en dit het ons meer oplettend en dankbaar gemaak oor die natuur.

Philip M - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip M

Netjies, gerieflik en veilig!

Ons as gesin met klein kindertjies het 'n fantastiese tyd gehad. Ons het baie dierebesoekers by die huis gehad en dit was 'n ware lewenservaring vir die kinders toe die wild uit hulle handjies kom eet. Baie dankie aan Dirk en sy vrou vir die voorreg om in hulle plekkie tuis te kon gaan!

Thereza O - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thereza O

Ongelooflike lekker plekkie om rustige tyd saam jou familie deur te bring.

Verblyf was ongelooflik lekker. Die organisering by Absolute Safari Guest Lodge was buitengewoon. Daar was absoluut niks wat ons gekort het nie. Die plekkie het muskietgoedjies tot skoonmaakmiddels vir ons klere. Het die plek vreeslik baie geniet.

Alet J - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alet J

Fantastiese wegbreek!

Ons het dit baie geniet en sal definitief dit aanbeveel vir familie en vriende.

Deon L - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon L

Verfrissend!

Rustig en wonderlike natuurskoon.

Kathleen O - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathleen O

Very nice.

Very nice place to stay, will go back again.

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sekelbosrylaan 2202, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA742763aa2ac7ae5ff29741e0ecb16bd6b9524d9fbebc19604310a7fe3dbf147ba40621b14a6be7fc25a0cf7d6d7878ad293e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 8) 32 5 1 5 2202 Sekelbos Drive Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.346033333333 31.774766666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang