Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abundance

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Port au Prince Singel, , Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Die Abundance-woonstel bied skoon en gerieflike akkommodasie in Aston Bay, Jeffreysbaai. Ons is op die oewer van die hoofkanaal geleë, wat 'n pragtige atmosfeer verskaf aan diegene wat op soek is na die rustigheid van die oseaan.

Die woonstel is op die grondverdieping en is geskik vir 4 gaste. Daar is 'n dubbelbed in die sitarea en 2 enkelbeddens in die leefarea. Die badkamer het 'n stort en bad en die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar 'n skottelgoedwasser, waskamer buite, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Daar is 'n Weber.

Daar is ook 'n dik grasperk waarop die kinders kan speel en 'n pragtige swembad vir daardie warm somersdae. Jeffreysbaai is die tuiste van die volmaakte branders en daar is 'n verskeidenheid wateraktiwiteite naby waaruit jy kan kies.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Isa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Port au Prince Singel, , Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Abundance het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Port au Prince Singel, , Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM1MWFlYjIzLTNlZDAtNGY3Ni04NWY5LWZhNmExM2QwZmI4OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 19 5 1 5 Port au Prince Crescent Marina Martinique 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 08:00 -34.076158918264 24.915554523468

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang