Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Accommodation at Thabong Venue

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 6 resensies vir Accommodation at Thabong Venue
Netheid
4.7/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Yolandie G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie G

Fantasties.

Ons het baie lekker oornag.

Jeannine Z - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannine Z

Pragtige plek met baie goeie diens.

Ja, dit was heerlik gewees met soveel gasvryheid.

Nicolene V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene V

Was baie lekker en mooi.

Sal net voorstel vir meer toiletpapier in die kamers. Daar was minder as helfte van 'n toiletrolletjie en was deur die nag klaar gewees en daar was geen ander spaarrolle nie.

Gillian K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gillian K

Ons het net oorgeslaap.

Betaal te veel vir net die kamer.

Rina C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina C

Baie geniet, pragtige plek, uitstekende personeel.

Ontbyt was eerste klas, 10/10 vir die kok.

Isak R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isak R

Was saam vriende by 'n troue daar.

Dis 'n mooi plek vir troues. Die verblyf op die perseel was baie lekker.

Accommodation at Thabong Venue se terugvoer

Geagte Isak,
Baie dankie vir jou spoedige terugvoering.
Dit word opreg waardeur, Dit was vir ons n groot vooreg om julle te kon huisves hier by Thabong Entertainment
Julle terugvoering word op heers waardeur.
Baie mooi daggie!

Accommodation at Thabong Venue
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Denneweg 22, Rand Collieries, Brakpan, 1552, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bd84355343001fcb3355232193399d99e91dbe262d82cf0d30235b46aa709a04e6c63754cc3feb0f6979fa3b812f18c8dd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 22 Denne Road Rand Collieries 1552 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.262932359421 28.359651400091

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang