Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Accommodation Nachelle

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Miriam S
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Het dit geniet. Dit was aangenaam soos altyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niël C
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Idilliese selfsorg verblyf. Dit was fantasties met 'n uitsig op Tafelberg en naby geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Uitsteekende diens en vriendelike ontvangs. Dit was heerlik om daar te kon oorbly. Vriendelike ontvangs en sentraal vir al die plekke wat ek wou besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Goed geleë gastehuis, net wat nodig was. Baie dankie! Tuiste weg van die huis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dieter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Very pleasant stay, cosy and with everything you'd need for self-catering. Great location, very friendly and helpful host. Clean and tidy place, very well-equipped and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Davelene A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Comfortable, relaxing and safe. Quiet, no unnecessary interruptions. Relaxed atmosphere. All equipment and utensils needed in a self-catering unit were available. Good review, in general.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miriam S
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

My verblyf was rustig. Sentraal gelee vir my doktersafsprake en naby N1-winkelsentrum. Baie private verblyf. Ek is oor my privaatheid, veral as ek nie werk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niël C
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Maklik, veilig, vriendelik & oulik. Dit was gesellig, perfek & selfsorg-georiënteerd wat reg is vir 'n enkel-reisiger soos ek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chelsea Tamsyn T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Definitely a place I will go back to. My stay was amazing, the area is really quiet with no disturbance, the place was neat and tidy. Would definitely go back again soon as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Yvette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 116

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R560
R 560 R 476
per nag, vir 2 mense
Vanaf R560
R 560 R 476
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riebeekstraat 210, Tygerdal, Kaapstad, 7460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d5e3e7f4c1f8e8c8d76c7a0747250bc191df488d3630164344c71894a9eee3546dd757c757a731a534010df67f1fd11e61d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R560 nouVanaf R476 per nag, vir 2 mense 116 5 1 5 210 Riebeek Street Tygerdal 7460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.894206416859 18.552862449074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang