Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Adama Artistic Chalets & Teepees

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 191 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ockert K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Derde keer by Adama en sal altyd weer teruggaan. Heerlik gebly en gerus. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mynhardt D
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Salige sielskos. Ons het die beste tyd gehad. Ons het in Houtkapper gebly en die eenheid is baie lekker en die beste deel, dit is langs die beste swebad/swemdam wat ons vreeslik baie geniet het! Nick is baie behulpsaam, vriendelik en baie vinnig en maklik om in die hande te kry. Om als te kroon het 'n jagluiperd 'n klein rooibok gevang reg langs die swembad. Beste waar ek nog gebly het in Dinokeng.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Perfect weekend getaway. The location is fabulous, so quiet and just a perfect downtime venue. The animals coming right up to the unit were so wonderful. The host was friendly and helpful. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Thanks so much for the kind words, Sonja. We really appreciate it! We hope you visit us again soon!

Johan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Healing place. The manager was very kind and helpful. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Thanks so much for the kind words, we really appreciate it! Come visit us again soon!

Reiner H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Simply amazing. It was superb, hats off to the owners and the managers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Thanks for the great review, Reiner! Much appreciated! We aim to please at Adama!

Peter D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

It was just lekker. It was just lekker, felt like we were in the middle of the bushveld.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Thanks for the review Peter, much appreciated! We do hope to see you again soon!

Jolene K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Unieke wegbreek in die natuur met artistieke flair. Die tipi-verblyf was ’n avontuur. As jy op soek is na ’n unieke wegbreek van die alledaagse gejaag, is hierdie akkommodasie perfek! Geleë in die natuur, bied dit ’n rustige en privaat toevlugsoord. Om in ’n teepee te bly, was ’n opwindende avontuur – iets heel anders as die gewone. Die plek was netjies, en Nick het uit sy pad gegaan om te verseker dat alles perfek is. As jy smag na ’n blaaskans uit die daaglikse gejaag en wil ontspan in die natuur met ’n kreatiewe kinkel, is hierdie die ideale plek. Ons gaan beslis weer kuier! Sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Baie dankie vir jou pragtige resensie! Ons is so bly om te hoor dat julle die unieke ervaring van ons teepees en die rustige atmosfeer in die natuur geniet het. Dit is vir ons baie belangrik om seker te maak dat ons gaste gemaklik en tuis voel – ons sal seker maak Nick kry ook jou mooi woorde! Ons sien uit daarna om julle weer by Adama Chalets en Teepees te verwelkom vir nog 'n spesiale wegbreek. Sterkte tot ons weer sien!

Johan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Absolutely loved it, such a relaxing stay. We had an amazing 4-day stay. Nick was an absolute star. Self-drive routes and shops are a short drive away. Listening to the wildlife noises at night while being able to sit in a safe, cosy boma by the fire was magic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Thanks so much for the amazing review - we really appreciate it and we are glad you enjoyed your stay with us here at Adama! See you again soon!

Ryno J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Breathtaking, beautiful, relaxing, clean, organized. Upon arrival we were really amazed with the Teepees. We stayed at the Bloufalkie teepee and were welcomed with the firewood already in place and ready to light the bush TV. It was an experience to remember. We needed assistance with a few things and the facilitator was there within 5-10 minutes to assist. Already planning our next stay at Adama. A big thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Thanks so much for the amazing review - we really appreciate it! Hope to see you again soon!

Henriëtte V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lui-lekker naweek. Die rustigheid van die natuur was net wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Baie dankie vir jou terugvoer, ons is baie bly die natuurskoon hier by Adama en rustigheid kon julle geniet! Kom loer gerus weer in!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 191

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalstraat 18, Dinokeng Wildreservaat, Dinokeng, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjOTAwYzk4LWQ2NmYtNGNjNy1iNmI2LTJlZmQyMTdjMzA5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 191 5 1 5 18 Tarentaal Street Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.357166666667 28.387305555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang