Adante Lodge & Conferencing
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 82 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Errol Spring-laan 892b, Southernwood, Mthatha, 5100, Oos-Kaap
- Vanaf R970 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Adante Lodge is naby Nelson Mandela Museum in Mthatha geleë. Dit bied luukse geriewe en is ideaal vir 'n romantiese wegbreek of 'n ontspanne vakansie. Hierdie verblyf is naby 'n verskeidenheid restaurante, kroeë, winkels en ontspannings- en sakegeriewe.
Gaste kan tussen 4 eenhede kies, naamlik die Dubbelkamer, Koningkamer, Koninginkamer en die Gesinskamer. Elke kamer het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke oopplan-eenheid beskik oor 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus is.
Bykomende geriewe sluit 'n slim-TV, WiFi en veilige parkeerplek in. Gaste kan ook die braaigeriewe, swembad en die buite-sitarea op die perseel geniet.
Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, fietsry, gholf en begeleide staproetes in.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Nombulelo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Errol Spring-laan 892b, Southernwood, Mthatha, 5100, Oos-Kaap
- Gaste dink Adante Lodge & Conferencing het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 82 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Errol Spring-laan 892b, Southernwood, Mthatha, 5100, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering: