Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Addo Riverbank on Sundays

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.1
Nikus L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Mooi uitsig, vriendelike mense, en baie sentraal geleë vir besoek aan Addo, Sondagsriviermond ens. Ons en ons seun en sy meisie was daar. Plek geskik vir 4 mense, maar een dubbelbed en 'n slaapbank. Nie gemaklik vir 4 volwassenes en geen privaatheid, geen deure by slaapkamer of aantrekspasie by stort. Baie oulike plek vir getroude paar wat alleen soontoe gaan of met klein kindertjies. Res van mense moet buite gaan sit as 1 persoon wil stort. Slaapbank nie gemaklik vir volwassenes, maar dis my eie fout. Ek het net aangeneem dit sal beddens wees. Ek moes beter gekyk het op internet, maar ons het baie lekker gebly ten spyt daarvan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sharon R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Lovely place to stay, friendly hosts and beautiful setting. Relaxing place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jorje P
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Nov 2023

Friendly caring host. Unusual. Excellent sheets. Wonderful views. Close access to Addo and Spar. Good location for film shoot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leon G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Alles was netjies en die eienaar poog om alles baie "romanties" te maak - maar spasie. Prys is duur vir die afseisoen en geriewe, in vergelyking met ander soortgelyke verblyf. Ietwat beknop - wasbak en stort. Eintlik is daar te veel goed binne die woonstel. Die bad is oorbodig - spasie kan beter benut word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Hendry G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2023

Koud, maar baie lekker. Baie mooi uitsig oor rivier en gerieflike kuierplek onderdak by braai.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Maureen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2024

Bleh. Die eienaars is besig om te immigreer en daar is geen diens nie. Die eenheid se kombuis is buite, helse trappe, en die braai was nog vuil toe ons wou braai. Ons is 2 sakke hout gegee om die vuil rooster mee skoon te brand. Dit was seker lank gelede 'n oulike plek, maar is nou baie afgeleef. Dis 'n rivierfront eenheid, baie mooi, maar ek dink nie te veilig nie. Dis seker goed as jy net wil visvang en nie omgee oor die bogenoemde goed nie. Vir 'n R900 per dag blyplek is ek baie teleurgesteld.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Delwin F
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Owners are friendly and walking distance from the river from. You can do fishing if you have a fishing permit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikki B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Relaxing environment, home away from home. Very friendly hosts, more than willing to assist with anything we needed. Most enjoyable stay. Keep up the good work, Bertie and Maggie.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margaret
Addo Riverbank on Sundays
Thank you very much for the kind words and we hope to welcome you all back in the future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Margaret Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wellingtonstraat 80, Colchester, 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8b575445e96cad7d477edee836c4b8f76254bf2e5885632adb7adbe7340bf92ca022fbb248bb41bd710afe9830bbbc854b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 80 Wellington Street Colchester 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.692880734626 25.824378464721

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang