Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A&F Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Renet L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lekker gekuier en sal vir seker weer. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Die wooneenheid is pragtig en modern en ons het selfs van die swembad gebruik gemaak. Wat 'n heerlike afkoel tydens een van Gauteng se hittegolwe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ntshole T
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Amazing. Beautiful cottage, spacious, clean and friendly staff. I can't wait to go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley H
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Waarde vir geld. Die plek het al die geriewe wat jy nodig het vir 'n naweek weg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kamohelo M
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Beautiful cottage, wonderful service! It was very relaxing and enjoyable. The location is extremely close to all amenities, especially Design Quarter where I spent most of my time. The host family was very welcoming and prepared everything in advance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franklin
A&F Cottage
Thank you Kamohelo. It was our honour to host you at our home. You are truly a well-mannered and respectful young gentleman. Based on the pristine condition we found our cottage in on your departure, your love and respect for our cottage was apparent, as if it was your own. We definitely recommend you to any hosts and will look forward to welcoming you on your next stay.

Pieter H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gerieflike eenheid in stil omgewing, baie sentraal in die hartjie van Fourways. Omgewing is stil in die aande, en dit is goed geleë, naby aan Montecasino en Fourways Mall. Eenheid is ruim en netjies, met gemaklike bed, en die groot yskas was 'n pluspunt. Die leefareas is ruim genoeg, en die eenheid het in ons behoeftes voldoen. Gasheer en gesin was vriendelik, en het ons welkom laat voel. Ons het die verblyf geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Franklin
A&F Cottage
Baie dankie, Pieter, dit was 'n voorreg om jou en Annette by ons te verwelkom. Ons sien uit dat julle weer by ons gastehuisie sal vertoef in die nabye toekoms.

Samantha S
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Good location, clean, had everything I needed. Lovely stay, had everything I needed. The hosts were friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline H
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Light and sunny during the day, good value in a good location. Very good except for being initially cold (because I'm one of those people who do not find air-conditioner controls intuitive). Clear instructions on how to put the AC to heating would be good, and in mid-winter Johannesburg an electric blanket is de rigueur.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlise S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Aangenaam. Lekker stil en veilige area. Goeie behandeling van gasheer en gasvrou ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sharon M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Fantastic. Value for money. Small heaven, I must say. Definitely coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Was baie lekker en sonder enige steurnisse. Was baie lekker en sonder enige steurnisse. Baie netjies ook.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Franklin Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turaco-straat 4, Fourways, 2055, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2f34ad527edcef1ce8d09f3636845adbae39ef226f0d68ee83cb21d9b6c3279993e300f70eec5d3466ebdd1ecd9071bfc73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 4 Turaco Street Fourways 2055 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.0371606 28.0024375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang