Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Affinity Lodge

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.1
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Kenneth R
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie lekker! Dit is die 6de keer wat ek daar oornag het. Verblyf was perfek, maar die gebou buite kort 'n verfkwas. Beste ontbyte in die land en beslis waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Baie lekker gebly, vriendelik, netjies en swembad was 'n lafenis in die hitte. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Goed. Ons het lekker geslaap. Die plekkie was skoon en netjies en die mense was gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cecile D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Pragtige uitsig, baie skoon. Baie lekker gebly, pragtige uitsig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
Affinity Lodge
Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Dit gee vir ons rede om elke dag op te staan en ons bes te doen vir ons kliënte/gaste.

Esta C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Goeie ligging en gerieflike oornag. Die uitsig was pragtig, lekker groot kamer. Katoen linne sal 'n aanwins wees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alexander V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2024

Vakansie. Prachtige uitsig, prima akkommodasie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nicolette H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Skoon en rustige verblyf. Ek en my ma en 2 seuns het in die familie-eenheid gebly, waar ons kon uitkyk op die rivier. Dit was lekker rustig daar en die ontbyt was lekker. My een seun wil net in die somer teruggaan om in die swembad te gaan swem wat op die rivier uitkyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miriam M
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2023

Neat, clean and lovely location on the Orange River. Affinity Lodge was merely a 1-night stop-over on our travels, so we didn't spend much time there. However, the place was very neat and clean, and the pool was very welcome on a hot day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Magda
Affinity Lodge
Baie dankie, Miriam. U terugvoering word verwelkom.

Jolize V
1 nag Gesin met tieners
4.4
Okt 2023

Baie vriendelike diens. Vriendelik en baie behulpsaam. Skoon en netjies, net die swembad was nie baie skoon gewees nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 68 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Budler-straat 4, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ1OTAyNGRjLTEzOGQtNGZiMi04MTc3LTA2ZGFkNzVkZGU5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 4 Budler Street Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.45669 21.25047

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang