Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Afri Eco Resorts

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Talitha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons wou nie huistoe nie! Wat 'n ervaring! Sielkos uit-en-uit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Magnificent 4 days! Great stay in a magnificent location. Would do it again and for longer!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelm V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Dit was netjies en skoon. Al die personeel was vriendelik en behulpsaam. Ons het die verblyf baie geniet, sal definitief weer gaan en dit aanbeveel vir ander gaste. Alles wat jy nodig het is daar. Dit is rustig, veilig en die kampplekke het die mooiste uitsigte. Die sein is swak en daar is geen televisies nie, wat dit perfek maak vir kwaliteit gesinstyd! Die parkie is in goeie toestand, die swembaddens is mooi. Dit is definitief 'n plek om te besoek as jy in die natuur wil wees, rustigheid wil ervaar, en daar is genoeg vir kinders om hulle mee besig te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie lekker en gerieflik. Sal beslis weer terug wees. Ons het baie lekker gebly. Die fasiliteite is baie netjies en skoon. Dit is 'n lekker plek om met kinders te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthoney V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Ongelooflik fantasties privaat. Ongelooflike stukkie goud in die wildernis. Perfekte wegbreek vir enige familie, met klein of groot kinders, of selfs sonder kinders. Privaat, netjies en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miranda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlik ontspannend en rustig. Net wat die dokter georder het. Fantastiese oord vir diegene wat luuks wil kampeer met al die bederfies - eie badkamer, kombuis, hot tub, omring deur die natuur en met 'n lieflike uitsig. Boonop baie vir die kinders om te doen - klimraam, slides van alle groottes en blinkskoon swembaddens. Oord is uitstekend geleë om die tuinroete te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Dit was fantasties. Dit was heerlik. Sal dit beslis vir mense met kinders aanbeveel. Beslis die geld werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ami M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Excellent breakaway. Absolute gem on the Garden Route. Our children enjoyed it thoroughly. It will definitely not be our last time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertus C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

Ons kon uitrus en vars terugkeer. Alles was skoon en netjies. Al die geriewe het gewerk. Die natuur skoon was pragtig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hendro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R690
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die N2, Tussen Wildernis en Sedgefield, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6cfaeeb2659e601c6b0e0a699e6a5ecdf2396c15741835f6c8c9f78aef73efa13a2d744acb8c57d15a5a9ea2ed1956e0ae0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 Off the N2 Between Wilderness and Sedgefield 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -34.002524153918 22.696202340467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang