Footprints Airport Guesthouse
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Crestwoodlaan 1, Aston Manor, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Vanaf R890 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Footprints Airport Guesthouse is in Kemptonpark en bied B&B, gerieflike kamers en is naby OR Tambo Internasionale Lughawe.
Verblyf word gebied in 20 kamers wat Standaardkamers en Gesinskamers insluit en elk het slaapplek vir tussen 1 en 5 gaste. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers, oornaggasste of gaste wat laat en vroeg vlugte het. Die verblyf word deur sonkrag aangedryf en dus nie deur beurtkrag geraak nie. Die verblyf het ook sy eie water.
Aaandete en lughawependeldienste is teen 'n ekstra koste beskibaar. Daar is ook verskeie restaurante en kroeë stapafstand vanaf die verblyf.
Footprints Airport Guesthouse is naby die hoofweë, winkelsentrums en die Gautrein. Dit is ook stapafstand vanaf verskeie winkels en restaurante. Aktiwiteite vir kinders in die area sluit WeJump, asook die ysbaan en flieks by die Casino in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Werner Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Crestwoodlaan 1, Aston Manor, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Gaste dink Footprints Airport Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Aston Manor Glen Marais Kemptonpark Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Crestwoodlaan 1, Aston Manor, Kempton Park, 1619, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang