Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AfriCamps at Oakhurst

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoekwil-weg, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 390 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

AfriCamps by Oakhurst bied 'n unieke boetiek-glamp-ervaring geleë op 'n groot werkende melkplaas in Wildernis langs die Tuinroete en beslaan 'n uitgestrekte 640 hektaar, wat hierdie ideaal maak vir 'n onvergeetlike vakansie saam met familie en vriende terwyl dit omring word deur die Outeniekwaberge.

Hierdie kamp bied gaste 'n keuse van 8 lieflike tente, elk met 'n kapasiteit van 5 gaste. Elke gestruktureerde tent beskik oor 2 lugversorgde slaapkamers en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n driestapelbed het. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n gasstoof, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Verder is daar 'n etenstafel en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die tent maak oop op 'n onderdakstoep met sitplek buite, braaigeriewe en 'n houtbrandbad.

Die kamp skep 'n rustige plaaservaring met koeie en perde wat in die welige groen velde wei. Gaste kan gaan stap en die plaas se waterval bekyk of hulle kan visvang of kanovaart in die plaasdam Alternatiewelik kan gaste heeltemal ontspan en 'n spa-behandeling vooraf bespreek.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir AfriCamps at Oakhurst
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 205

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hoekwil-weg, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink AfriCamps at Oakhurst het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 390
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoekwil-weg, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f32558a15f1d497b6ec0692773b73360cbf3a17aa84606bb17267cd54dc5de48951b525da3da48777426a9eb91ebf4de993?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 390 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Hoekwil Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.954940258547 22.653408957008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang