Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Sky

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.4
Veiligheid
5.0
Andre V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Gerieflik en skoon en die diere kom tot op die stoep om kos te kom kry. Die huis is gemaklik en mooi. Ek sal weer gebruik maak van die huis in die toekoms en ook aanbeveel aan vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique L
Kort verblyf
4.6
Okt 2021

Rustig wegbreek Die plekkie was oulik. Is goed toegerus met als wat nodig is. Het 'n alarm. Het redelik dierebesoekers gehad. Was heerlik om die nagapies te sien van naby. Die plonspoel was baie verfrissend. Sou nie voorstel vir iemand wat sukkel met trappe.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nora V
Kort verblyf
4.6
Okt 2020

Asemrowend. Bly plekkie is oulik. Misgis jou net elke keer met die skuins trap onder toe as jy van bo af kom, ek het 'n geel sticker daar geplak na die tweede persoon dit mis trap. Lyk of ons paaldans doen. Ek sal weer die plek gebruik. Aircons het ook baie gehelp. En die dishwasher is 'n wenner. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sanet B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mei 2019

Baie rustige omgewing. Baie lekker verblyf, maar storte was nie skoon nie. Eienaars baie behulpsaam.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mj V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Des 2019

Problems with the electricity. Seems like overloading. Air con tripped electricity all the time. Contacted owner who promised to look at problem. Seems that there was also a problem with the fridge as it did not get cold. But it could also be due to the tripped electricity and general electricity problems experienced in Marloth Park at the time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 320
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 320
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisherstraat 1710, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlWTmMD0KWXaUaGZyGvFkxMZYRcE0iY9Aw84NsE6x9tyfOWL0Cg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 320 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 1710 Kingfisher Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -25.33887 31.77179

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang