Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Afsaal Vakansie Woonstel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Joaquim B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2023

Baie lekker Baie goeie vakansie gewees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shantel E
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Nov 2023

Awesome. Stay was ok, just a few minor issues like bedroom light was not working. Hosts were very welcoming and pleasant. Flat was very clean. Would definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lauren G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2021

Lieflike eenheid met 'n see-uitsig. Aangename verblyf met maklike toegang tot die strand en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenney G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2021

Was baie lekker en 'n mooi uitsig. Uitsig vanaf die woonstel was baie mooi en kon die branders hoor terwyl jy in die woonstel was.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Afsaal Vakansie Woonstel
Dankie Jenney vir die resensie.

Magda V
Lang verblyf Saam met vriende
4.4
Des 2020

Woonstel is in baie goeie ligging. Naby alles. Enigste negatief is beddens nie gemaklik. Fantasies see-uitsig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marietjie
Afsaal Vakansie Woonstel
Dankie Magda, Ja, beddens is maar n probleem, party mense hou van n sagte bed en ander van n harde bed, Daar was n nuwe dubble bed in gewees toe julle daar was, en ons vervang nou die binnekort die 2 enkel beddens. Hoop om julle weer te sien.

Madeleine K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Heerlik. Pragtige uitsig oor see en loopafstand van strand. Skoon, netjies, veilig en mooi. Net groot genoeg vir 'n gesin van 4.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katrien J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2019

Fantasies lekker. Uitsig Woonstel is geleë in n rustig omgewing loopafstand van die see met 'n pragtige uitsig oor die see vanuit alle vertrekke. Woonstel is modern en netjies en het als wat my nodig het beskikbaar. Baie aktiwiteite om te doen in omgewing. Beslis die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2019

Pragtige woonstel, en volledige ingerigte selfsorg-akkommodasie. Lieflike see-uitsig. Strand is loopafstand. Alles wat nodig is, was beskikbaar in selfsorg-woonstel. Vriendelike diens deurentyd van eienaars ontvang. Sal beslis weer in Doonside vakansie gaan hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minette S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2019

Dit was netjies, rustig en oor die algemeen 'n lekker plek om te bly. Die diens is baie goed, tannie Marietjie is baie oulik en het ons mooi gehelp. Die woonstel is in 'n veilige en rustige omgewing en 'n bonus is dat dit loopafstand van die swemstrand is. Die woonstel is ook baie netjies en goed toegerus. Ek sal die plek aanbeveel vir enige iemand wat wil weg kom vir 'n naweek om net rustig te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nella O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2019

Uitstekende diens en waarde vir geld met ongelooflike uitsig! Heelik naby see met pragtige uitsig. Woonstel bied alles en nog meer as wat mens nodig het om heerlik vankansie te hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 55

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beach-weg 21, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e4e3a020c1d70bfda9938f7c00fdbe698dd0b832c5d375e3c0adc97bab0c8d2f000b9afc0710c401f5d282eaabcb71cfa46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 21 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.055959374013 30.88459131567

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang