Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Agama Cabin @ Camissa Farm

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zevenrivieren-weg, Camissa-plaas, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Agama Cabin @ Camissa Farm is 'n stylvolle en romantiese hut wat op die rand van 'n meer in die hartjie van die Banhoekvallei rus. Dit lê hoog in die berge en bo in die wolke en bied 'n asemrowende uitsig oor die vallei en oor die aangelegde boorde op die valleivloer tot by die Simonsberg- en Drakenzichtberge.

Dié hut het slaapplek vir 2 volwassenes en is smaakvol gemeubileer met 'n koninggrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n oop uitleg en het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Dit beskik oor 'n eetarea en sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is en spog met 'n knus kaggel.

Die eenheid lei na 'n dek met wonderlike uitsigte oor die berge en beskik oor 'n houtvuurwarmbad en braaigeriewe.

Hierdie area is perfek vir diegene wat 'n verskeidenheid buitemuurse doendinge geniet, insluitend voëlkyk, bergfietsry, fietsry en swem. Die rustige omgewing bied ook uitstekende eet-opsies en talle wynproe-geleenthede. Vir 'n aand uit, word die bekroonde restaurante in die Paarl en Stellenbosch sterk aanbeveel. Boonop bied nabygeleë doendinge soos perdry, visvang en tennis verdere genot.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Portugees
  • Spaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sam Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 18

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Zevenrivieren-weg, Camissa-plaas, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zevenrivieren-weg, Camissa-plaas, Stellenbosch, 7601, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde25270b0d5ed137ceb9bf5b36ea4e8c7710236b4271f0a9c30117a59984664464c5613716fcb9b76f72ed681c3acea8a8fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense Zevenrivieren Road Camissa Farm 7601 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.932453176808 18.939781862147

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang