Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Air 29

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Dietmar D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2022

Uitmuntend. Die gastehuis is 'n ware "home away from home". Hou dit so Ina!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tobie N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2021

Uitnemende verblyf. Ek kon nie vir beter vra nie, en het respek en waardering vir Ina se toewyding en uit haar weg gaan om dit vir gaste aangenaam te maak. Waar iemand genot vind is wat hy/sy doen, is daar altyd vrug - wel gedaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Gasvry en vriendelik! Sal beslis aanbeveel vir ander!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries S
1 nag
5.0
Sep 2020

Baie lekker plek om te bly Baie goeie plek !!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina W
Kort verblyf
4.8
Okt 2020

Gerieflik en meer as genoeg. Waarde vir geld, goeie gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Netjies en stil. Vriendelik ontvangs laat mens onmiddellik laat tuis voel. Die kamer se decor is smaakvol, baie netjies en skoon met alles wat mens nodig het. Die badkamer is baie mooi en alles werk. Dankie vir die melk en lekker growwe beskuit. Die area is mooi en baie stil. Ons het regtig baie lekker gebly en sal weer hier gaan bly as ons in Richardsbaai is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon K
1 nag
5.0
Nov 2018

Uitstekend. Vriendelik ontvang en puik geriewe! Dankie Ina.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul R
1 nag Besigheidsreis
3.8
Nov 2018

Good, comfortable and convenient . Great stay thank you, pleasant host and well received.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marlynhoek 29, Meerensee, Richardsbaai, 3901, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmkEiVeS6fVnRh4tTe4AHjvvSAIhQgb4eK54eBrwYlNGxPP1Fpo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 29 Marlynhoek Meerensee 3901 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.772841666667 32.105166666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang