Akkedissie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Juliana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Kaniki Emmanuel N - Jan 2024
Algehele gradering
No problem to go in and at anytime staying was good only one thing the dog was.
Akkedissie se terugvoer
There was another guest with two small dogs and they left the dogs outside. That was the problem. I keep my dogs inside.
Johannes K - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Marlene W - Mei 2023
Algehele gradering
Het een aand oornag en dit was baie aangenaam.
Leanchan B - Des 2022
Algehele gradering
Dus mooi, rustig en veilig om daar te bly.
Iodine L - Des 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker en stil, ek en my eggenoot het ons privaatheid baie geniet.
Akkedissie se terugvoer
Baie dankie. Dit was 'n groot plesier om vir julle vriendelike mense hier by ons te akkommodeer. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Magda M - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker rustig, privaat en sentraal.
Akkedissie se terugvoer
Baie baie dankie vir jou mooi terugvoering. Word opreg waardeer. Altyd 'n plesier om sulke pragtige mense hier by Akkedissie te akkommodeer.
Sanja S - Des 2021
Algehele gradering
Die plek was skoon en netjies, fasiliteite is egter baie beperk.
Leonie C - Nov 2020
Algehele gradering
Reis vir besigheid
Akkedissie se terugvoer
Hi Leonie,
Ek is jammer om te hoor oor die boom wat jou gepla het. Ek was nie bewus daarvan nie. Ek het dadelik aandag daaraan gegee om hierdie ontwrigting in die toekoms te vermy.
Groete,
Juliana
Delmari S - Jul 2018
Algehele gradering
Ongelooflik.
Akkedissie se terugvoer
Beste Delmari,
Baie, baie dankie. Ek is so bly dat julle lekker by ons gekuier het - julle moet weer kom.
Groete,
Juliana
Cl S - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantastic.
Tracey F - Apr 2018
Algehele gradering
We had a very lovely time at Akkedissie.
Emmerentia B - Mrt 2018
Algehele gradering
Absolute gasvryheid!
Akkedissie se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer jou terugvoering. Kom kuier gerus weer vir ons.
Lynn V - Jan 2018
Algehele gradering
Akkedissie is gesellig en intiem.
Akkedissie se terugvoer
Beste Lynn,
Ek is regtig jammer oor die swembad. Die Weskaap is tans in 'n waterskaarste gewikkel en vir daardie rede is die swembad nie tans in gebruik nie.
Wat die Wi-Fi aanbetref, het ek geen idee hoekom daar 'n probleem was nie. Daar was op 'n stadium 'n probleem by Telkom, wat moontlik weer die probleem kon wees.
Groete,
Akkedissie
Richard W - Jan 2018
Algehele gradering
A quaint, lush, green getaway.
Heila M - Jan 2017
Algehele gradering
Klein maar gerieflik.
Akkedissie se terugvoer
Hi, ek is baie bly julle het dit geniet by ons. Die see is 2 minute, of minder, se ry vanaf die perseel. Dus is dit bietjie langer om te loop. Miskien moet ek dan liewer die loopafstand uithaal. Groete, Juliana
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Melleny A - Nov 2016
Algehele gradering
Veilig en lekker.
Akkedissie se terugvoer
Baie, baie dankie! Ek is so bly julle het dit geniet en ek hoop om julle spoedig weer te sien. Juliana
Louise J - Okt 2016
Algehele gradering
Die woonstel was goed toegerus. Was rustig en netjies.
Akkedissie se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering en ek is baie bly julle het dit geniet. Ek verstaan net nie eintlik die probleem oor die privaatheid nie. Ons het mos nie 'n keuse gehad oor die eerste aand wat julle in die huis moes slaap nie. Die volgende dag het julle ingetrek by Akkedissie 1. Volgens my, en die ander gaste, is dit heeltemal privaat. So ek is jammer indien julle dit nie so ondervind het nie.
Andries H - Feb 2016
Algehele gradering
Lekker sentraal en goed ingerig.
Akkedissie se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Ek is baie bly julle het lekker by ons gekuier!!
Elton B - Jan 2016
Algehele gradering
Uitstekende, fantastiese ervaring.
Akkedissie se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Dit was so aangenaam om julle by Akkedissie te akkommodeer en ons sien uit na die volgende kuier. Groete. Juliana
Ricardo C - Sep 2016
Algehele gradering
Wonderlike, rustige naweek.
Lees meerAnne M - Sep 2016
Algehele gradering
Julliana is baie vriendelik en behulpsaam en het ons tuis laat voel.
Marietjie L - Apr 2016
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en baie goeie diens.
Akkedissie se terugvoer
Baie dankie en ons sien uit daarna om julle weer te ontmoet! Juliana.
Cornel S - Des 2016
Algehele gradering
Effe teleurgesteld met verblyf.
Akkedissie se terugvoer
Hi. Jammer oor die teëls. Dit word in Januarie vervang. Ek kon nie teëls kry wat pas nie. Die een sitplek word ook die maand reg gemaak. Jammer daaroor. Soos genoem, ek kry nie die regte teëls wat pas nie. Wat die swembad betref; die swembad is vir die gebruik van die gaste. Hoekom het hulle nie navraag daar omtrent gedoen nie?
Marilyn M - Jan 2015
Algehele gradering
Fantasties, sal weer kom en ook aanbeveel vir vriende en kollegas.
Akkedissie se terugvoer
Hi. Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ek waardeer dit baie. Hoop ons sien julle sommer weer gou!!
Groete
Juliana
Maryke P - Feb 2015
Algehele gradering
Rustig, gerieflik en goed toegerus. Baie aangenaam!
Akkedissie se terugvoer
Hi. Baie dankie vir die terugvoering. Ons sien uit daarna om julle weer hier by Akkedissie te verwelkom!!
Groete
Juliana
Shaneen V - Feb 2015
Algehele gradering
Dit was regtig BAIE lekker.
Akkedissie se terugvoer
Hi. Baie dankie vir die terugvoering en ons hoop ons sien julle sommer weer gou by Akkedissie.
Groete
Juliana
Danie J - Apr 2015
Algehele gradering
Baie lekker.
André V - Aug 2015
Algehele gradering
Lekker gebly!
Akkedissie se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ek is so bly julle het lekker by Akkedissie gekuier. Hoop ons sien julle sommer weer gou!!
Kelly G - Feb 2015
Algehele gradering
Good value accommodation with very friendly hostess.
Akkedissie se terugvoer
Hi. Thank you very much and we hope to see you soon!
Regards
Juliana
Freddie E - Jan 2015
Algehele gradering
Vriendelik ontvang.
Akkedissie se terugvoer
Hi. Ek is regtig jammer as julle dink dat Akkedissie 2 nie kinder vriendelik was nie. Indien julle weer by Akkedissie wil kom kuier, maak dan seker dat julle liewer Akkedissie 1 bespreek. Wat die kussings betref - nee dit is onwaar. Ek sal nooit gaste kussings voorsien wat in 'n "haglike" toestand is nie. Al ons beddegoed is van die beste gehalte. Ons is 2 kilometer vanaf die see. Dit is wel naby om met n motor te ry na die strand, maar ek sal ook nie 2 kilometer loop nie. Daar is nooit melding gemaak dat ons stapafstand vanaf die see is nie. Hoop om julle weer in die toekoms te akkommodeer.
Rian V - Feb 2014
Algehele gradering
Baie aangenane mense: gasvry. Baie lekker, dankie!
Akkedissie se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Dit is altyd aangenaam om by die gaste te verneem dat hulle die verblyf geniet het. Ons hoop om julle sommer gou weer hier by ons te akkommodeer.
Groete
Juliana
Bob M - Sep 2013
Algehele gradering
Werklike waarde vir geld. Vriendelke en persoonlike diens.
Akkedissie se terugvoer
Hi. Baie dankie vir julle mooi terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Ons hoop julle kom sommer gou weer by ons kuier.
Groete
Juliana
Heinrich S - Sep 2013
Algehele gradering
Baie lekker!
Akkedissie se terugvoer
Hi. Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Ons hoop dat julle weer by Akkedissie gaan kom kuier!!
Groete
Juliana
Lea S - Jul 2013
Algehele gradering
Netjiese akkommodasie en vriendelike gasvrou.
Akkedissie se terugvoer
Hi
Dankie vir die terugvoering. Ek is baie bly julle het dit geniet om by Akkedissie te kuier. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien!!
Groete
Juliana
Theresa B - Mei 2013
Algehele gradering
Die Akkommodasie was baie gerieflik, naby aan nodige winkels en die see.
Akkedissie se terugvoer
Hi
Baie dankie vir jou terugvoering. Hoop ons sien julle weer by Akkedissie.
Groete
Juliana
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alphensingel 25, Strand, 7140, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang