Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alambra Beach House

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maraisstraat 145, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Alambra Beach House bied selfsorgverblyf en is in Franskraal, Gansbaai geleë. Die vakansiehuis is bo-op 'n heuwel geleë wat 'n 245-grade see-uitsig rondom die huis bied, en is net 'n paar minute se stap van die see af.

Dié huis het slaapplek vir 10 persone en bestaan uit 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoof-, tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed, die vierde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, en die vyfde slaapkamer het 'n kinderstapelbed. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en hoekbad, en die tweede badkamer het 'n stort en 'n bad.

Die huis het 'n kombuis wat 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond en ander basiese toebehore bevat om maaltye voor te berei en te kook. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea lei na die groot sondek, waar gaste skemerkelkies kan geniet en die area en see-uitsigte oor die dakke kan bewonder.

Alambra Beach House is ook naby verskeie staproetes geleë wat gaste kan verken, 'n paar km vanaf kroeë, restaurante en mini-kruidenierswinkels in die middedorp.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort-oor-bad, Bad
Badkamer 4

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 37 resensies vir Alambra Beach House
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Wilna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Maraisstraat 145, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alambra Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maraisstraat 145, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ff8861ccfd21c4fe50709d64f8e9ce5a0380d5ac1eaa01fe37d1d963f43778273c9a497cb7c912c42ed1886f755ea374753?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 10 mense 37 5 1 5 145 Marais Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.612613 19.38409

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang