Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albany 12

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Hofstraat en Campstraat., Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Albany 12 is 'n gerieflike en sentraal geleë selfsorgwoonstel in 'n stil blok naby Tafelberg, die V&A Waterfront, verskeie historiese terreine en geboue, en Kloofstraat-restaurante en naglewe. Die woonstel bied ook maklike toegang tot die MyCiTi-busroete, en is net 500 m vanaf die Company Gardens. Dit is 'n ideale basis vanwaar jy die Skiereiland en sy vele toeriste-aantreklikhede kan verken.

Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste, 3 volwassenes en 1 kind of 2 volwassenes en 2 kinders. Neem asseblief kennis dat ons NIE slaapplek vir 4 volwassenes het nie. Dit beskik oor 'n slaapkamer, 'n aparte badkamer en 'n groot oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die ruim slaapkamer het 'n dubbelbed en het lugversorging. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Die badkamer het 'n groot stort, 'n wasbak en 'n toilet. Dit is op die eerste verdieping met 'n breë trap. Daar is geen hysbak beskikbaar nie.

Die moderne kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër en alle ander nodige toebehore in. Die sitkamer het 'n TV met DStv en die eetarea het 'n tafel en stoele met sitplek vir 4. Die sitkamer maak oop op 'n balkon met asemrowende berguitsigte. Hier kan jy skemerkelkies of 'n koppie koffie drink. Parkeerplek van die straat af agter 'n veiligheidshek word voorsien. Gratis WiFi-internettoegang is beskikbaar. 'n Battery-rugsteun- en omskakelaarstelsel bied noodsaaklike rugsteun vir ligte en proppe in geval van kragonderbrekings.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 21 resensies vir Albany 12
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Lizet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • H/v Hofstraat en Campstraat., Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Albany 12 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Hofstraat en Campstraat., Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmZGVlNjcyLTVlNWQtNGVmNi1hNzU0LTkyNGFmMmNjM2JlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense 21 5 1 5 Corner of Hof and Camp Streets Gardens 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.934203029097 18.411109149456

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang