Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albatros Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Suzanne V
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Asemrowende uitsig op die balkon, lekker kos, goeie mense - goeie diens. Baie lekker gebly, skoon, netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nontobeko N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Excellent. Very excellent place but you need to make changes on breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Timothy S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Excellent. Had a lovely stay. Pool was nice and clean. Food was excellent in the morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2021

Rustig en lekker. Tannie Betsie en Oom André was baie vriendelik en behulpsaam. Kamers was elke dag skoongemaak en elke tweede dag was daar skoon beddegoed - ons het baie lekker gebly. Ontbyt was baie lekker - moeite gedoen vir Kersfees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ntombikayise M
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2020

Relaxing and well taken care of. The seaview from the balcony was beautiful and the breeze was refreshing. The place is in a good location, shops and sea are a walking distance away. The hosts are lovely people, making you feel at home. The breakfast was a healthy meal with various options available. The rooms are spacious and my son enjoyed the free wifi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Waarde vir geld. Baie vriendelik ontvang, rustige atmosfeer en pragtige kamers. Heerlikste ontbyt elke oggend. Sal definitief weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelly Z
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2019

It was a nice place. It was a home away from home. I liked the safety measures.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2019

Plekkie vir lekker rus. Fantastiese ontbyt die sones was amazing tannie Bessie was absolutely stunning en die kamer was skoon en rustig. Naby alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grazi C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2019

Awesome. Dankie vir 'n lekker aand se bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2019

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bessie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Homestead-straat 20, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxMWI5MjgzLTg0MWUtNGZkYy1iZjMzLWE2YjA2OWVhMWFhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 20 Homestead Road Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.8679063 30.3671044

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang