Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albatros

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No. 16, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Albatros is 'n pragtige drieslaapkamerkothuis met 2 badkamers wat in Paternoster geleë is. Die kothuis se ligging is ideaal, dis net 90 m van die openbare strand af. Hou asb. in gedagte dat die strand raserig kan wees gedurende die vakansie en dit mag dalk steurend wees vir diegene wat op soek is na 'n stil wegbreek.

Die huis beskik oor 'n dubbelkamer en 2 kamers wat elkeen 2 enkelbeddens bevat. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die ander 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die leefarea is oopplan met die toegeruste kombuis en eetkameraea. Toebehore in die kombuis sluit 'n elektriese stoof, oond en skottelgoedwasser in. Daar is ook 'n kaggel en 'n TV met DStv Stay.

Buite is daar braaigeriewe en 'n patio met lieflike uitsigte. Parkeerplek van die straat af word ook voorsien. Ongelukkig is die eiendom nie geskik vir troeteldiere nie.

WiFi-toegang is beskikbaar op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.1
Gaste se hoogtepunte
Madeleine V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasmagories. Baie lekker, met baie vitamien see, ek kan vir altyd daar bly.
Mei 2024
Eliz-mari A
Saam met lewensmaat
4.4
Lekker en ontspannend. Dit was ongelooflik lekker. Sal definitief weer gaan.
Okt 2024
Philip B
Gesin met klein kinders
4.4
Mooi area van Paternoster, huis is goed ingerig. Mooi uitsig oor die see. Baie lekker gebly daar. Ons tweede besoek daar. Ek het my kamerasak en verky...
Sien meer
Aug 2024
Philip B
Gesin met klein kinders
4.4
Lekker gekuier, sal weer daar gaan bly. Baie lekker gekuier. Plek is goed ingerig.
Jun 2024
Natashja T
Saam met lewensmaat
4.2
'n Heerlike en rustige naweek saam met die familie. Dit was 'n heerlike naweek saam met die familie. Die plekkie was heerlik, mooi skoon en die liggin...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 1777

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • No. 16, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Albatros het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: No. 16, Die Kom, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d473ba5efe504b6364a25d35733da89ff0c650317b785c1f1118549e293cdef5c79cfbace8cf601cdc8bb2909fd3ae93569?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 No 16 Die Kom 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.808916658796 17.890035063028

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang