Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albatross No. 5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 427

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir Albatross No. 5
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.4/5
Lucia R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucia R

Familie Weskus Toer.

Ons was 7 grootmense wat 'n toer gedoen het en was by Albatross No. 5 eerste. Dit is netjies, mooi ingerig, die beddens is goed, die kombuis is goed uitgerus, daar is genoeg komberse. Die gasheer was baie vriendelik en ons het veilig gevoel. Dit was regtig lekker om 2 dae in Lambertsbaai te spandeer.

Zirkia S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zirkia S

Vriendelike diens, lekker geslaap!

Meer as genoeg vir 'n (pit stop) op 'n lang pad!

Elize V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elize V

Uitsig uitstekend.

Algehele opknapping beslis nodig. Vensters in van die kamers maak nie oop. Tweede badkamer benodig aandag. Blinding in kamer stukkend.

Christa C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Christa C

Ons het ons kuier daar baie geniet.

Ons was 4 volwasse pare en in die kamer met die 2 enkelbeddens was die een bed nie geskik vir 'n volwassene nie. Die lengte van die bed was te kort en die matras te dun.

Carli V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carli V

Baie goeie diens en mense.

Dit is 'n baie lekker rusitge plek en omgewing ons het wonderlike diens vanaf almal gekry en die see klanke is ongelooflik.

Marius A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius A

Asemrowende uitsig in stil area.

Ons kuier was absoluut lekker in 'n stil area. Ons was heeltemal in ons noppies met die netjiese en skoon akkommodasie wat ons begroet het. See met die geluid van die branders en skoon seelug heeldag in jou longe. Dorp is binne stapafstand wanneer jy iets benodig.

Albatross No. 5 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Julle was eersteklas gaste, en is baie welkom om weer te kom kuier.

Albatross No. 5
Johan D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Baie lekker, dit was perfek.

Die plek was baie netjies en gerieflik en het ’n pragtige see-uitsig.

Albatross No. 5 se terugvoer

Goeie naand Johan, baie bly julle het julle kuier by ons geniet, wens net ek kon die jaar die see nog bietjie nader bring, ook maar 'n straf om die see te sien en nie eens voete te mag nat maak nie.
Kom gerus weer.

Albatross No. 5
Helanie O - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helanie O

Asemrowende uitsig, lekker ruim huis met alles wat mens nodig mag kry.

Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer in die toekoms daar bly. Albatros 10 bied waarde vir jou geld.

Albatross No. 5 se terugvoer

Baie dankie Helanie vir goeie terugvoering, bly julle het julle kuier geniet en dat julle uitgerus is vir die res van 2021, ook alweer net 11 maande oor.
Sien julle graag weer.

Albatross No. 5
Enrico B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enrico B

Fantasties!

Met ons aankoms is ons deur 'n baie vriendelike Bea by die woonstel gewag, dit is 'n skoon en netjiese plekkie met 'n baie mooi uitsig met als wat ons benodig het tydens ons verblyf. Ons het ons terdeë geniet. Met ons uitklok was Bea weer daar, en het ons so paar plekkies genoem wat ons by kan stop op ons reis terug na Kaapstad. Sal definitief weer by Albatros bly.

Fouche G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fouche G

Perfekte ligging vir lekker gesin-saamwees.

Lekker ruim en goed toegerus. Die onderdak kuierstoep reg op die see, is ideaal vir om die tafel sit en eet, gesels en speletjies speel. Baie veilig en goeie parkeerplek. Linne, handdoeke en die hele eenheid is skoon. Al is dit deel van 'n paar eenhede was dit privaat.

Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Terrance A - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terrance A

Dit was fantasties.

Die uitsig is asemrowend. Die huis is lekker ruim. Ons het ons naweek terdeë geniet en sal beslis weer gebruik maak van dit.

Albatross No. 5 se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoering, ons waardeer dit en hoop om julle vinnig weer te sien.

Albatross No. 5
Martin B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin B

Dit het ons groep se behoefte wat van plek tot plek gereis het baie goed gepas. (Saag die boom af wat die mooi see uitsig versper).

Ons het lekker gebly en het Lambertsbaai baie geniet. Ons sal volgende keer 'n naweek maak om op Lambertsbaai te kuier.

Freda F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freda F

Baie gerieflike akkommodasie, netjies, skoon.

Baie dankie dat julle ons kan gehuisves het, dit was die beste naweek ooit, netjiese, skoon akkommodasie.

Albatross No. 5 se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering Freda. Julle was liefllike gaste, kom gerus weer.

Albatross No. 5
Cindy H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy H

Baie goed geleë en lekker rustige plek om te ontspan.

Vriendelike en behulpsame eienaars. Ligging uitstekend! Skoon en gemaklik. Slotte op binnedeure nodig net skuifslotjie, want wat inwaai maak deure oop. Verder is die plek regtig waarde vir geld en gerieflik. Sal die plekkie aanbeveel.

Neil C - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Neil C

Lekker gebly.

Ons het lekker gebly. Die woonstel was vir ons slegs 'n oornagplek. Het elke dag in 'n ander rigting gery, so het net in die aande daar geslaap.

Paula D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Paula D

Old house but great location.

This unit is literally right across the road from the beach with amazing views. However it is old and poorly maintained. Could do with a good sprucing up. It definitely has what you need but don't expect any luxury.

Friedel V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Friedel V

Heerlik gerus en vir die see gesit en kyk.

Ek sal Lambertsbaai en Albatros Apartment weer besoek.

Vanaf
Vanaf R3 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAefc05eaf7019a85e18ed998b79193d50d97ddf003dd3579046e85799371283b8bc3be3f12197a243bc775ee8b146f63b3816?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 8) 18 5 1 5 29 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.095972 18.302709

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang