Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albatross No. 6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 427

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 82 resensies vir Albatross No. 6
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5
Simoné C - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoné C

Lekker gebly met lieflike uitsig.

Lekker gebly met lieflike uitsig.

Richard B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard B

We had a lovely stay.

See stars.

Odette K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette K

Moderne vakansiehuisie.

'n Moderne "vakansiehuis" gevoel met die mooiste uitsig. Die braai en stoep is 'n fantastiese plus teen 'n rustige kusgebied.

Dawie V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie V

Lekke gerus.

Baie lekker gebly en gerus.

Elsolique B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsolique B

Onspannend en verfrissend.

Ons het die akkommodasie baie geniet, veral die uitsig. Die eenheid bied ook alles wat jy benodig. Dit was bietjie onrustig omdat die motor nie buite ons kamer kon parkeer nie en omdat die skuifdeur op die stoep nie kon sluit nie. Bo die skuifdeur slot is 'n ekstra slotjie wat nie 'n sleutel het nie en ek het hom net ingehak sodat dit nie so maklik kon oopstoot indien ons nie daar is nie. Die bure was bietjie laat jolig, maar die eienaar het dit met vriendelikheid uitgesorteer. Verder was alles baie goed en lekker.

Bicayla C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bicayla C

Dit was baie lekker.

Dit was beslis die moeite werd net wat ons nodig gehad het.

René N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
René N

Lekker gekuier. Kon nie regtig die stoeparea gebruik nie a.g.v. die sterk wind.

Pragtige plekkie reg op die see!

Carina P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Carina P

Asomrowende uitsig.

Die ligging en uitsig was uitstekend. Geen veilige parkeerplek.

Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Ansa V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa V

Weer was sleg, maar kuier was lekker.

Baie goed ontvang, mooi sonsondergang oor die see.

Natasha V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Cute little apartment with a sea view.

Comfortable stay with everything you need.

Carima V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carima V

Uitstekende ligging.

Eenheid is baie netjies gewees, mooi uitsig. Pluspunt is dat hul liggies het vir load shedding.

Lutz S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lutz S

Almost a perfect stay.

If it wouldn't be for the gardener, making some noise by starting to clean up after last night's party at around 7h00am.

Marius S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S

Ons het die 4 dae baie geniet. Skoon plekkie en als wat jy nodig het. See-uitsig was die hoogtepunt met die ingeboude braai op die stoep. Dankie aan al die personeel wat so vriendelik en behulpsaam was.

Het personeel aan diens gesê dat TV nie werk nie. En binne 20 minute was daar 'n splinternuwe TV. Well done. Sal julle beslis aanbeveel.

Suzel S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzel S

Net oorgeslaap maar alles wat nodig was, was beskikbaar.

Gemaklik, ruim, goeie uitsig. Sal maklik langer kon bly.

Selvin H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selvin H

Baie lekker gekuier. Net jammer ons het nie meer as een nag geboek nie.

Die see was goed.

Lappies L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lappies L

Dit was onvergeetlik lekker, die mooiste uitsig en baie netjiese woonstel, met alles wat jy nodig het, vriendelike ontvangs en personeel, sal dit beslis aanbeveel.

Wat 'n wonderlike ervaring, see op jou voorstoep, die mooiste uitsig en baie stil en rustige area, skoon en netjiese geriewe met alle toerusting vir 'n heelike verblyf. Baie dankie, julle is tops.

Kobus G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus G

9/10 Nice.

Albatross in gest friendly.

Mariana O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana O

Goed en netjies.

Goeie ligging en skoon en netjies.

Maryke S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke S

Ek het die see-uitsig baie geniet, en die plekkie was baie netjies.

Die plekkie is baie netjies, met alles wat mens nodig het. En 'n baie lekker see-uitsig.

Paul L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Paul L

Baie lekker!

Sien sterre.

Jacques O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques O

Baie mooi uitsig.

Iets wat die wind kan keer by buitebraai-area, sal baie waardeer word. Die wind was bietjie erg see-uitsig se kant, maar in algeheel was als perfek.

Johanna D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna D

Mooi groot, pragtige see-uitsig.

Pragtige plek, skoon en goed toegerus.

Gillian H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian H

Beautiful view, exceptional accommodation and wonderful owners.

We loved the place and asked for another night which the owners organized immediately.

Albatross No. 6 se terugvoer

We strive to give our guests the best possible experience at the Albatross. Thank you for your lovely review.

Albatross No. 6
Sharmolene D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharmolene D

Super nice.

Die vrou wat plek bestuur is baie vriendelik.

Elize B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B

Fantastiese plek.

Baie skoon en gerieflike plek. Fantastiese see-uitsig. Reg oorkant die see. Veilige parkering is gereël in motorhuis. Sal hoog aanbeveel en sal enige tyd weer terugkeer.

Albatross No. 6 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons sal julle baie graag weer hier by ons verwelkom.

Albatross No. 6
Hannes V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Heerlike en gerieflike verblyf reg langs die see.

Voorwaar 'n oulike plek reg langs die see. Die ontvangs was baie vriendelik en gewillig om te help met enige versoeke. Die plek sien ons beslis weer.

Albatross No. 6 se terugvoer

Baie dankie, dit is heerlik om sulke terugvoer te kry van ons gaste. Ons verwelkom julle graag weer.

Albatross No. 6
Marlien V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlien V

Heerlik! Lekker gerus!

Die mense is so vriendelik en behulpsaam! See-uitsig wonderlik! Naby alles!

Reinhardt H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhardt H

Baie skoon, baie vriendelik, alles die geld werk.

Sal met liefde weer gaan kuier. Ongelooflike mense en baie lekker plek om te bly met ons baba. 100% waarde vir geld. Julle sal ons weer sien!

Bronje S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bronje S

Kuier was uitstekend, ligging goed en het tyd geniet.

Pragtige uitsig, ek en my eggenoot het tyd geniet. Het gehou van vars lug en view.

Gavin O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin O

Great view and accommodation.

Friendly service and booking easy. Clean and tidy.

Hendrik S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik S

Baie rustig.

Net wat mens nodig het na 'n besige jaar, goed toegerus en netjies.

Johan S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Skoon, netjies en gemaklik.

Vriendelike ontvangs. 'n Skoon en goed toegeruste eenheid. Stapafstand van winkels en restaurante, teenaan strand. Baie lekke gebly, hoop om jul gou weer te sien!

Byran B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Byran B

Was a nice, pleasant stay.

Enjoyed the tranquility.

Albatross No. 6 se terugvoer

Thank you very much for your nice review

Albatross No. 6
Donegan S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Donegan S

Lekker rustige plekkie vir gesin van 4.

Met sterk winde is dit ongemaklik om op balkon/braai-area te kuier!

Marietjie P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marietjie P

Lekker ruim en gesellig.

Mooi see uitsig, braaier 'n aanwins. Ruim, netjies en skoon.

Eldie F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldie F

Beslis te kort!

Namiddag was baie warm in No. 6 se sitkamer. En te winderig om die deur oop te maak. Die tee- en koffiestasie het vir een of ander rede nie melk gehad nie.

Danel V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danel V

Gerieflike eenheid met 'n pragtige uitsig.

Gerieflik en goed toegerus vir 'n vinnige wegbreek.

Leandi P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandi P

Puik plekkie.

Sal weer daar slaap.

Adriaan M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan M

Beste bestemming in die Weskus. Gaan beslis weer ’n draai maak.

Die kliëntediens was awesome. Vriendelike gesigte wat na jou belange omsien. Gaan beslis weer ’n draai daar maak. Akkommodasie was uit die boonste rakke.

Albatross No. 6 se terugvoer

Baie dankie Adriaan vir jou baie goeie terugvoering, ons waardeer dit en sal julle graag weer by ons wil ontvang. En rakende die diens en vriendelikheid, hoe kan ons anders as ons "awesome" gaste het.
Mooi loop
Hester

Albatross No. 6
Akbar Z - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Akbar Z

Picture perfect.

Certain appliances need upgrading eg. the stove. More plugpoints would make it easier when cooking. Sofa and double bed need upgrading.

Albatross No. 6 se terugvoer

Thank you for your review and your recommendation. We will definitely pay attention to it. We strive to improve our accommodation, and appreciate your feedback.

Albatross No. 6
Riaan L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan L

Bly by die see.

Baie goed-toegeruste selfsorgeenheid. Kyk uit op die see terwyl jy braai.

Louise P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise P

Baie aangenaam.

Eenheid het 'n baie mooi uitsig op die see.

Winston F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Winston F

Relaxed and just having some quiet time.

It was relaxing no noise just what we were looking for and at a good price, loved the seafood restaurant. Loved the ocean view.

Albatross No. 6 se terugvoer

Good day Winston,
Thank you for the good feedback and for being wonderful guests. Hope you will visit Lamberts Bay again in the near future.
Kind regards
Hester

Albatross No. 6
Albert V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Albert V

Lekker en aangenaam.

Die plek self is baie lekker en die eienaar baie hulpvaardig en dadelik byderhand om te help en haar sekuriteit is goed, maar die dorp se sekuriteit moet verbeter word as gevolg van bedelaars en ongewenste persone wat deur die nag orals rondloop. Dit is nie die eienaar se verantwoordelikheid nie, maar kan meer belê in 'n doeltreffende buurtwag.

Richard N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Richard N

Baie lekker gekuier

Verblyf baie lekker skoon en personeel meer as vriendelik en behulpsaam. Dankie aan die personeel, dit gaan nie ongesiens verby nie. Al wat kan na gekyk word is vir 'n bad. Maar Rome ook nie in een dag gebou nie. Uitstekende verblyf!

Meringka Mariane D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Meringka Mariane D

Rus vir jou siel.

Rustige omgewing met mooiste uitsig oor die see.

Danie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Danie V

Daar kan gesorg word dat daar ys in die yskas is, anders is dit stil en rustig. Die beurtkrag was nie lekker nie want die wind waai woes.

Dit was lekker stil. Kon eerder radio luister as om TV te kyk. Dit is onmoontlik om buite te braai met die wind wat van die see af kom.

Riana L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana L

Heerlik gekuier soos altyd.

Ons het heerlik gekuier soos altyd wanneer ons deur die webtuiste boek. Alles was netjies en skoon met 'n pragtige see uitsig. Sal Albatross Unit 6 beslis aanbeveel.

Marcia L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcia L

Fab full sea view breakaway.

Calm and laid back. Soul and spirit restoring.

Stuart S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stuart S

Lovely location and though bathroom facilities small, the apartment was clean and comfortable.

See stars.

Colin H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Colin H

Noisy Party.

Clean and very well kept unit. A pity about a very loud party in the complex till 23:00 when the music was turned off( mostly), after that loud talking, some soft music till 24:00. Not sure if the party was due to the owner or guests (or both), but there was a contingent of bikers in house. I see there are previous complaints about noise. Geyser was also off, and we only discovered this too late in the morning so we went without showering.

Desiree F - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree F

Stunning place. Staff was amazing.

I loved it. Was stunning, awesome and a relaxed environment.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Asemrowende place. Die personeel was ongelooflik.

Was mal daaroor. Awesome en 'n ontspanne omgewing.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Riaan C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan C

Die verblyf was baie aangenaam.

Die eenheid verskaf alles wat nodig is vir verblyf. Die grootste pluspunt is die ongelooflike uitsig.

Annelise R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise R

Gerieflik en skoon.

Ons het 5 nagte in Albatross 6 geslaap. Uitsig oor die rotse en see was wonderlik. Die ligging van die woonstel is stil en rustig. Alles in die woonstel was skoon en netjies. Beddegoed en kombuisware uitstekend. Daar was groep mense wat vir 2 nagte bietjie goed gekuier het, maar dit het ons glad nie gepla nie. Baie privaat.

Erica S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica S

Lieflike uitsig, silwerskoon en baie vriendelike diens.

Die Weskus is 'n baie spesiale plek! Ons verblyf was baie goeie waarde vir geld en baie netjies, met 'n onbelemmerde uitsig op die see. Bea is 'n baie vriendelike gasvrou!

Johan K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Fantasties.

Baie lekker gekuier. Sal dit weer doen.

Chris A - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris A

Amazing location, overlooking the beach! Apartment is neat, clean and well furnished for an idyllic holiday.

A wonderful apartment overlooking the beach! We enjoyed our stay tremendously. So close to the sea and nature. Not too much to do in the area except to relax, walk on the beach and watch the sea.

Hermien T - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien T

Best view in Lambertsbaai.

The view is spectacular! You really cannot ask for more. The service was also very good and friendly and we had safe parking for our car. Initially the building looks quite old and we weren't sure that we had chosen the right place for our stay, but the unit within the building was homely and well stocked with the things we needed for a nice stay.

Annamarie V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie V

Gerieflik.

Keurig ingerig met 'n besonderse mooi uitsig oor see.

Rosa V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rosa V

Uit die boeke.

Baie dankie dit was mooi skoon; netjies en mooi uitsig. Sal definitief weer daar gaan bly. Gasvrou baie vriendelik.

Febe S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Febe S

Baie aangenaam met goeie diens.

Behulpsame dames was baie vriendelik en goed georganiseerd. Het veiligheid met motor baie waardeer.

Jeanette M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette M

Great views from balcony. Put door in bathroom.

Delightful place, value for money and great host.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie uitsig van die balkon af. Sit asb. 'n deur in die badkamer.

Wonderlike plek, waarde vir geld en 'n goeie gasheer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Janice V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Janice V

Fantasies. Sal enige tyd weer teruggaan.

Was die beste vakansie, loopafstand van see, word aan die slaap gesus deur die breek van die branders. Rustig en bekostigbaar.

Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Susan B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Susan B

Dit nie geniet nie.

Ons wou aanvanklik die Sondagmiddag nie eens daar inboek nie a.g.v. raserige gaste wat by eenhede sit en musiek speel en drink. Die gasvrou gekontak en sy was baie vriendelik, maar die verblyf was nie wat ons verwag het nie. Kombuisgeriewe beperk, stoof is 'n tweeplaat wat eenkant op 'n kas staan. Nie seker waar hy ingeprop moes word nie. Teëls gekraak en die matras baie hard. Die bank is so pap gesit ─ was geen plesier nie. Moet erken die hele omgewing en opset was nie vir ons gemaklik nie.

Millie D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Millie D

Baie lekker gebly.

Netjies en alles wat jy nodig het. Behalwe dat daar nie veilige parkering is nie. Ons moes in die straat parkeer.

Jacques B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B

Baie netjies, skoon en teen die see.

Ons was baie vriendelik ontvang. Die eenheid is netjies en skoon en letterlik teen die see. Kort stapafstand na hawe.

Amanda D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D

See-uitsig fantasties.

Die ontvangsdame was hoflik en behulpsaam. Alles was skoon en beddegoed netjies. Sou net 'n los matjie op die koue teëlvloer in die slaapkamer en sitkamer waardeer.

Albatross No. 6 se terugvoer

Goeie dag Amanda

Baie dankie dat julle by Albatros 6 tuis gegaan het.

Ons waardeer julle goeie terugvoering en sal beslis kyk na julle versoek om ekstra matjies in die eenheid te sit.

Ons hoop om julle weer te sien.

Vriendelike groete
Jackie

Albatross No. 6
Jp L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp L

Ongelooflike uitsig en ligging.

Sien sterre.

Karolien H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karolien H

Baie lekker.

Ons sal definitief weer by Albatros 6 gaan bly. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Brian P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian P

Fantastiese uitsig.

Fantastiese wegbreek, was net bietjie winderig. Die blyplek was uitstekend en skoon. Sal dit enige tyd aanbeveel

Albatross No. 6 se terugvoer

Baie dankie Brian, dit was lekker om julle as gaste te hê, dankie vir die goeie terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien.

Albatross No. 6
Maxwell B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maxwell B

Fantasmagories!

Alles was net "wow". Ek sal beslis weer daar in gaan loer. Jy slaap nie net "lekke" - alles is "lekkerrrrrrrrr".

Suzette B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette B

Ons het dit baie geniet en is tevrede met die plekkie sowel as die diens.

Die verblyf was netjies en skoon. Die personneel is vriendelik en hulpvaardig. Die verblyf is lekker op die see en jy kan heerlik die branders dophou en daarna luister. Presies wat ons gesoek het.

Johan M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan M

Pragtige see-uitsig.

'n Netjiese plekkie met 'n see-uitsig. Skoon en netjies. 'n Goed toegeruste plekkie. Slaapkamervenster reg langs blyplek langsaan en ons kon dus elke woord hoor.

Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Christine J - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christine J

A quiet relaxing time away from the chaos of everyday life.

Amazing ocean view, would have liked the bedroom facing the ocean as it's in the back.

Hannetjie V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Hannetjie V

Teleurstellend.

Plek was vuil en was geen diens tydens verblyf.

Albatross No. 6 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering Hannetjie, jammer om te hoor jou pa en vriendinne se ervaring by ons was nie goed nie. Ons sal definitief kyk daarna en verbeter.
Vriendelike Groete,
Hester en Bea

Albatross No. 6
Arien K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arien K

Wat 'n pragtige plek.

Wat 'n heerlike plek en dit sommer langs die see, dit is seker een van die beste plekke om te bly en te kuier. Beveel die plek sterk aan as jy op jou stoep wil braai en na die see wil kyk, ongelooflik mooi.

Yolandi V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi V

Baie lekker en netjies.

Die dorp self was nie vir my so great nie maar ons verblyf was heerlik en als was baie netjies en skoon.

Leon E - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon E

Genotvol.

Ideaal geleë, netjies, vriendelike diens en 'n hartlike verwelkoming van Bea.

Heino S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heino S

Albatros Unit 6 of 7 'n moet.

Het die beste see-uitsig met strand net oor die pad. Was unit 7 aangebied met ons koms, wat bietjie groter is as unit 6, wat net langsaan was. Is lekker ruim met balkon en braaiplek. Netjies binne met alles wat jy nodig het vir selfsorg. Ideaal vir as jy kinders het, groot of klein.

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA652fc13d016c5e33253131d55880539aeac09f06bbc654c3599f5efa8e5689e35cd9ff92ee3923129df176cebcf237160c01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 3) 82 5 1 5 29 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.095972 18.302709

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang