Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albatross No. 8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 427

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 18 resensies vir Albatross No. 8
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Rodrick F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodrick F

Must return destination.

Awesome - out of the mainstream holiday destinations and a place where you can unplug. Do not go only for two nights, need at least three nights of doing nothing.

Rogene M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rogene M

Ek sal weer kom.

Dit was 'n baie heerlike wegbreek.

Jandré D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandré D

Lekker langs die Weskus.

Ons het as familie baie lekker gebly by Albatross No. 8. Die balkon is fantasties en daar is lekker gebraai. Die res van die huis is ruim en netjies en die beddens slaap lekker. Daar was DSTV ook, so kon ons die rugby kyk - bonus! As ons weer Lambertsbaai besoek, sal ons weer daar bly.

Jaydene D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaydene D

Baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly! Views was amazing.

Urzadia V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Urzadia V

Lekker kuier met familie en vriende.

Ons het baie lekker gebly by Albatross No. 8. Die huis is lekker groot met baie ruimte en genoegsame slaapplek. Ideaal vir 'n groot gesin. Pragtige see-uitsig vanaf die balkon. Die huis is netjies. Daar is so 1 of 2 goedjies wat aandag nodig het, maar alles in ag genome is dit 'n baie lekker vakansiehuis.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Yolandi O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Yolandi O

Oud maar netjies. Maar nie geskik vir mense wat wil kuier en gesels nie.

Oud maar netjies. Ongelukkig kon die beste deel van die huis, naamlik die stoep, nie ten volle geniet word nie. 9 uur die aand stil gemaak na gewone gesprekke en lag. Na 3 ure se ry uit die Kaap, sou ek beter wou hê!

Dillan F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dillan F

Baie lekker gekuier by Albatross.

Sal definitief weer kom. Hopelik weer vroeg volgende jaar. Uitsig is verskriklik mooi.

Johan D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Rustig en regte Weskus-atmosfeer.

Alles wat jy kan verwag in die Weskus. Baie rustig en stil.

Gaynor T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaynor T

Last minute Easter Weekend stay.

The booking was simple and feedback was swift. The weekend was lovely except a little noisy.

Felicia W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Felicia W

Dit was lekker.

Sal weer daarheen gaan, was baie lekker daar.

Tertuis C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertuis C

Verskriklik lekker gewees. Goeie Diens ontvang!

Albatros Eenheid 8 het verseker een van die beste uitsigte in Lambertsbaai. Ek en my vriende het ons regtig baie geniet.

Johannes P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes P

Dit was beslis waarde vir 'n moeë siel.

Asemrowende uitsig maak dit die verblyf beslis die moeite werd. Ons groep van 10 het die verblyf baie geniet en sal beslis weer bespreek.

Leroux P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Leroux P

Baie swak.

Plek kort baie aandag. Lyk definitief nie soos die fotos nie! My een seun het op die vloer geslaap, want die matras is deur geslaap.

Albatross No. 8 se terugvoer

Beste Leroux,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons neem kennis en is altyd aan die verbeter.

Met aankoms het ons julle na 'n ander eenheid geskuif siende dat julle nie tevrede was met eenheid 8 nie.

Ons sal julle kontak oor die matras, siende dat julle 4 persone was in 'n eenheid met 6 beddens, sodat ons kan uitvind watter bed se matras dit is.

Groete,
Albatros

Albatross No. 8
Urzadia V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Urzadia V

Die verblyf by Albatros Apartment was fantasties.

Dit was beslis die moeite werd om by Albatros Apartment tuis te kon gaan. Die huis is mooi groot en ruim en het die pragtigste see-uitsig vanaf die agterste stoep.

Albatross No. 8 se terugvoer

Goeie dag Urzadia,

Ons is bly as jul dit geniet het. Baie dankie vir jul ositiewe terugvoering, dit word opreg waardeer.

Hoop om jul gou weer te sien.

Vriendelike groete,
Albatros Span

Albatross No. 8
Zelda V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda V

Wow, baie dankie vir julle goeie diens.

Toe ons in Lambertsbaai aankom was die mense nog besig om ons Compartment skoon te maak, ons is dadelik 'n ander een aangebied, nl. Compartment 8. Wow, baie dankie vir julle goeie diens, dit was 'n uistekende skuif. Waar hou jy vakansie en drink op jou koffie op die stoep in die oggend nog met jou nagklere aan. En in die aand dan kyk jy uit op die see as die son onder gaan. Ons het so lekker gebly. Dit was alles baie mooi skoon, behalwe die sleeper coach in die sitkamer het my bietjie gepla. Verder was die plek toegerus met alles, die beddens is van goeie kwaliteit en ons het gevra vir 'n toesluit garage en dit gekry. Die compartment het 'n klein kluisie in en 'n alarm in en om die plek. So jy voel veilig. Baie dankie vir julle diens, ons sal beslis weer van julle slaapplek gebruik maak as ons Lambertsbaai toe kom.

Estelle M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle M

Pragtig en ontspannend.

Pragtige ligging, goeie waarde vir geld, het alles wat mens moontlik kan nodig hê, kan aanbeveel en sal beslis terug wees.

Albatross No. 8 se terugvoer

Goeie dag Estelle,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg en hoop dat jul ons weer in die toekoms sal besoek.

Vriendelike groete,
Albatros Span

Albatross No. 8
Anonieme gas - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 11)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraaat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcd089718f851a2e4070d1613b1d8ddaf606da2f1ce2360f95a56174787e341bf491b741b81be005fd4a4fcf50f8066cf045?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 11) 18 5 1 5 29 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.095965 18.302712

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang