Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alewyn

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ilze F
1 nag
5.0
Nov 2024

Really great stay. What a lovely place to stay - we were travelling with my parents who are both in their mid 70s and Mum has Parkinson's, so mobility challenges. Everything was user-friendly for them and peace of mind since it was in a security complex.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lisa
Alewyn
That's wonderful news! We're so glad you enjoyed your stay and we hope to host you again soon.

Johnny A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Baie baie lekker, sal weer wil gaan vir langer. Dit was fantasties, alles was in plek, ek en my gesin kon lekker kuier, ons kon sokker speel op gras en alles was net fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lisa
Alewyn
Wonderlik! Ons is so bly julle het dit geniet. Ons hoop dat julle weer sal kom.

Mardi S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2024

Heerlik ruim, veilig en skoon. Heerlik gebly! Enigste negatief is dat 3 Ankers reg oorkant die pad is en Saterdae aande nogal raas. Ook is die hoof slaapkamer se dubbelbed baie ongemaklik en raserig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lisa Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Bessiestraat en Bosbokduinlaan, Stilbaai, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82addc1f2e9167607f7d5561db83e73c3f49250ff5b534200087864ad8ce3abaa3c61ba2e765d59f3c00f24ac3eed2105c70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Corner of Bessie Street and Bosbokduin Avenue Still Bay 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.384362493913 21.403803806075

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang