Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alicrons

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gielie L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Heerlike rus vir die siel plek. Ontvang deur die vriendelikste gasheer. Baie mooi netjiese huis. Alles is daar wat jy benodig. Baie mooi see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Alicrons
Aletta en Gielie, Dankie vir die mooi terugvoer, altyd lekker om gawe gaste, soos julle te kan akkommodeer. So bly julle kon "rus vir die siel" kry (na die spannende rugby!) Vriendelike groete Christo

Theresa D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Goeie plek om te ontspan en die mooi van die omgewing kan geniet. Heerlike verblyf vir 'n wegbreek naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Alicrons
Dankie vir die terugvoer, Theresa, altyd lekker om vriendelike gaste te kan akkommodeer! Hoop om julle weer te sien!

Ryan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Fantastic host. Very comfortable, great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Alicrons
Ryan, it was a great pleasure to accommodate you and your family. It was so nice to see the bonding! You and your family will always be welcome! Thank you for the positive feedback. Kind regards, Christo

Louise G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Absoluut waarde vir geld. Vriendelike, hulpvaardige gasheer. Pragtige uitsig, stapafstand van die getypoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Alicrons
Dankie Louise, Lekker om gaste soos julle te kan akkommodeer, met sulke oulike kinders! Vriendelike groete Christo

Hanlie T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Pragtige see uitsig en netjies. Baie mooi netjiese plek. Alles was reg en met 'n pragtige uitsig. Word hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Alicrons
Baie dankie vir die terugvoer Hanlie, julle sal altyd welkom wees! Vriendelike groete Christo

Mogamat D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

We had a wonderful time. The view will keep me coming back. WiFi unstable. No DStv.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Alicrons
Dear Mogamat, due to load shedding, which does not affect our place, WiFi could be unstable due to the battery systems. DSTV is linked and should not be a problem. Thank you for your positive input. Kind regards, Alicrons

Raymondo F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Fantasties. Ek en my gesin het baie lekker gebly. Oom is die gaafste en vriendelikste persoon wat ek al ontmoet het. Dankie, Oom, dat u ons so tuis laat voel het. Ons waardeer dit verskriklik baie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Alicrons
Baie dankie Raymondo, ons waardeer jou terugvoering! Hoop om jou weer in die toekoms te kan akkommodeer.

Alicia A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Baie cosy, vriendelik en bekostigbaar. Ons het baie lekker gebly. Die kinders het hulle geniet op die groot grasperk. Die plekkie het alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Christo
Alicrons
Dankie Alicia, so lekker om te sien hoe kinders nog buite speel! So bly julle het die verblyf geniet. Vriendelike groete, Christo

Eric H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2024

Verkwikking vir die siel, die rustigheid. Ons het baie lekker gebly, die blyplek was goed toegerus met alles wat mens sou benodig. Rustigheid in oormaat, mooiste see-uitsig. Verkwikking vir die siel. Die gasheer was baie gaaf, en dis altyd lekker om met 'n warm glimlag verwelkom te word. Omdat ons kinders gehad het wat hou van swem, is die 'swemstrand' maar effe onprakties met al die rotse, maar om daar te gaan stap, was pragtig. Ek sou dit eerder as 'n blyplek/see-bestemming voorstel vir ouer persone.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Christo
Alicrons
Thank you Eric, your feedback is appreciated. Unfortunately, the mini tsunami we experienced in September 2023 caused a lot of damage to our tidal pool and beach area, washing away all the beach sand. But it is slowly getting back to normal.

Petra T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Feb 2024

Ons het lekker gebly, maar die genoemde probleme het 'n demper daarop geplaas. Ons het baie lekker gebly, maar daar was drie probleme. WiFi is baie swak. Dit voel tot die aangespreek word, kan dit as 'n pluspunt verwyder word. Daar word 'n kontant deposito van R1 400 gehef waarvan daar geen melding gemaak is totdat ons reeds betaal het nie. Dit is wel aan ons terugbetaal, maar dit is 'n groot bedrag waarvoor mens voorsiening moet maak. Die "veilige parkering" is ook debatteerbaar, dit was op die sypaadjie voor die bure se huis.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Christo
Alicrons
Beste Petra, so jammer vir die misverstand. Die terugbetaalbare sleutel deposito betaalbaar is op ons kwotasie, en moes die persoon wat julle bespreking bevestig het, dit genoem het. Die" Wifi " is gedurende lang beurtkrag (Fase 6) baie swak, aangesien daar net een toring in Jongensfontein is. Die parkering is ook op ons perseel. Ek het nog onderdak parkering aangebied, maar ook gewaarsku van die salpeter op u motor, weens die seesproei. Weereens jammer vir die misverstande, dit is ons strewe om ons gaste tevrede, en gelukkig te te hou. Vriendelike groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rowwekliplaan 15, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01ff03786bbcf2a2f16ed7597e9336619bc16fd561343edbf5e0425b6573c5004fb0cf40978f5ebc0706f317b230f7424620?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 8) 33 5 1 5 15 Rowweklip Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.43231681593 21.3322

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang