Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alkantmooi

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sanet B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Onvergeetlik! So aangenaam! Heerlike ervaring! Dit was uit boonste rakke! Ons was aangenaam verras! Dit was puik! Pragtige uitsig op die see!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renate
Alkantmooi
Dit was 'n groot plesier om julle hier te hê by Alkantmooi, Sanet. Baie dankie vir julle bespreking en voorspoed vir 2024. Hoop om julle weer te sien. Vriendelike groete. Renate

Pieter J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Wat 'n wonderlike plek. Vanaf ons aankoms tot die dag wat ons verlaat het, was dit wonderlik. Die gasvrou was baie aangenaam en het ons by die huis ontmoet en deur alles gegaan. Dit het meer gevoel asof ons in ons eie huis was. Die rustigheid en kalmte het dadelik ingesink en ek kan verstaan dat mense vir lang periodes bespreek of weer terugkom. Ons sal vir seker weer terugkom. Alles wat ons nodig gehad het, was daar en meer. Die see- en berguitsig was prentjiemooi en steel jou verbeelding, en dan kry 'n mens sommer "erfkoopsiekte'. Ons was hartseer om te verlaat, maar volgende jaar bly ons langer daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renate
Alkantmooi
Baie dankie vir jou resensie Pieter. Dit was n groot Plesier om jul hier by Alkantmooi te he. Hoop om jul weer in die toekoms te sien. Vriendelike groete. Renate

Ris C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Fantastis Gasvrou uitstekend, alles skoon en netjies, keurig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Renate
Alkantmooi
Baie dankie vir jou bespreking by Alkantmooi. Dit was n groot plesier. Julle is enige tyd welkom. Vriendelike groete. Renate

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Renate Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-weg 2926, Bettysbaai, Kleinmond, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dec2516dc9211b2f2b7343b3ea06e58640b1b93fa30a7e425ed63ce78138e26c19d91fff7c5f65714db9daa1d21960b416b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 2926 High Level Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.35472432671 18.937800109135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang