Alkira Lodge
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 19 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: W K Groblerlaan, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R6 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Alkira Lodge is 'n pragtige villa wat B&B-verblyf op 'n privaat landgoed in Brenton-on-Sea bied. Die lodge is op 'n heuwel geleë en spog met ongelooflike uitsigte oor die strandmeer, see, reservaat en op die berge.
Verblyf word in 5 en suite-kamers in die hoofhuis en in die losstaande Shufflers' Villa, wat vir die eksklusiewe gebruik van gaste is, gebied.
Elke kamer in die hoofhuis het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Sommige van die eenhede het ten volle toegeruste kombuise en leefareas.
Shufflers' Villa is ideaal vir 'n gesin of 'n groep van 6 gaste. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die villa het 'n ten volle toegeruste kombuis en leefarea wat na 'n stoep met 'n privaat swembad en warmbad lei.
Gaste het toegang tot 'n randvloeiswembad, sonstoele, 'n warmbad en 'n eetarea op die stoep. Daar is 'n kroeg, biblioteek en sitareas in die hoofhuis. Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek.
Dis lodge is lekker naby strande, Knysna en verskeie aktiwiteite op die Tuinroete.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Samantha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- W K Groblerlaan, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Alkira Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 19 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: W K Groblerlaan, Brenton-on-Sea, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang