Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Manor

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hannette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 26 resensies vir Aloe Manor
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Elize K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize K

Gemaklik, netjies, gasvryheid.

Baie lekker hier gebly! Pragtige tuine! Heerlike ontbyt! Kan dit aanbeveel!

Tania S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S

Lekker, veilig, mooi en gerieflik.

Ek het baie lekker by Aloe Manor gebly. Die gasvrou was ongelooflik oulik en het my elke oggend baie mooi ontvang rakende ontbyt. Hulle maak beslis die lekkerste omelette! Die uitsig is ook ongelooflik mooi.

Nicky L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky L

Excellent and pleasant.

Host was very helpful and friendly. All-round pleasant stay.

Aloe Manor se terugvoer

Hello Tania
Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Waardeer as mense nog dankbaar is.
Hoop om jou weer te kan huisves in die toekoms.
Baie liefde
Hannette

Aloe Manor
Louis D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D

Aloe Manor is 'n kunssinnig ingerigte gastehuis met besonder hulpvaardige diens!

Ons het die ruim slaapkamer en gerieflike badkamer terdeë waardeer. Voorts is die ontbyt elke oggend smaaklik voorberei en aangebied.

Aloe Manor se terugvoer

Middag Louis
Dankie vir mooi woorde. Altyd so bly as mense raak sien wat in ons hart aangaan. Was heerlik om julle hier te kon hê.
Groetnis
Hannette

Aloe Manor
Simoné B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoné B

Baie lekker.

Baie lekker gebly, die plek is netjies. Gasvrou is baie aangenaam en het ons gehelp met alles wat ons nodig gehad het. Baie lekker ontbyt.

Aloe Manor se terugvoer

Hello Simone
Baie dankie. Waardeer.
Groetnis
Hannette

Aloe Manor
Anna D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna D

Alles wat ons nodig gehad het vir 'n lekker naweek.

Heerlik gebly. Baie vriendelik ontvang.

Lindy H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy H

Perfect stay.

Amazing pool - the host was awesome! Definitely coming again for that pool! Thank you.

Pieter B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B

Soos bo.

Ja. Voel deel van die huishouding.

Annette L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette L

Gasvry.

Mens voel dadelik tuis. Die tuin is ongelooflik mooi. Dit voel asof jy in die paradys rondloop. Dit het 'n kalmerende uitwerking op mens.

Corina V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corina V

Beautiful place, high level of comfort and service.

Beautiful room and garden with different Aloe Vera plants. Excellent beds with electric blankets. Lovely hostess and good breakfast. Very good value for money!

Aloe Manor se terugvoer

Hello Corina
Thank you for your report. Greatly appreciated. Hope to see you in future. Go on with the good work you are doing. Kind Regards
Hannette

Aloe Manor
Charlotte C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlotte C

Netjies, skoon en ruim.

Baie mooi, ruim, skoon kamer en vriendelike personeel. Ek het net DSTV in die aand gemis, ek het nie mooi gelees dat dit nie beskikbaar is nie. Daar was nie 'n botteltjie water in die yskas nie. Andersins het ek heerlik gebly.

Aldert V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldert V

Ek was vir 'n vinnige besoek aan Oudtshoorn om die gejaag van die stad te ontsnap.

Ek sal Oudtshoorn aanbeveel as 'n vakansiebestemming aangesien daar 'n aantal opsies is vir verblyf in en om die dorp is, sowel as 'n verskeidenheid aktiwiteite en besienswaardighede.

Aloe Manor se terugvoer

Middag Aldert
Dit was 'n plesier om jou hier te kon he. Hoop ons sien jou binnekort weer
Groetnis
Hannette

Aloe Manor
Elize F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Elize F

Bietjie teleurgesteld.

Ons is op wittebrood, daarom het ek die Honeymoon Suite bespreek, sou darem bietjie sjampanje waardeer het. Ons moes self gaan koop. Het baie meer verwag vir die prys. Ontbyt was OK, maar weereens vir die prys, niks besonders.

Aloe Manor se terugvoer

Baie jammer dat ons nie aan jul vereistes kon voldoen nie.
Lekker vakansie verder.

Aloe Manor
Heino V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heino V

Baie vriendelik en gasvry.

Dit was heerlik en rustig tydens ons verblyf by Aloe Manor. Baie vriendelike mense en gasvry. Ontbyt was heerlik.

Martin E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin E

Rustig en baie netjies!

Ons verblyf by Aloe Manor was heerlik! Dit is 'n baie netjiese gastehuis in 'n rustige buurt, het 'n pragtige uitsig en het voldoen aan al ons behoeftes. Ons was ontvang deur 'n baie vriendelike gasvrou en was elke oggend bederf met 'n heerlike ontbyt! Ons sal beslis weer van Aloe Manor gebruik maak. Puik, dankie Hannette!

Marisma M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marisma M

Baie gasvry en netjies.

Was baie gasvry. Die plek baie netjies en skoon. Het ons verblyf daar vreeslik geniet.

Aloe Manor se terugvoer

Beste Marisma,

Ons is so dankbaar dat julle dit so positief ervaar het. Dit is heerlik om mense met sagte harte te huisves.

Groetnis,
Hannette

Aloe Manor
Orrmay G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Orrmay G

Baie, baie lekker hier gebly en gekuier vir twee dae.

Wat 'n wonderlike ervaring! Pragtige plek en die oulikste, dierbaarste gasvrou. Sy het ons so tuis laat voel. Ontbyt was heerlik. Beslis 'n hoogtepunt gewees met ons vakansie. Baie dankie vir die vriendelike en wonderlike tyd wat ons daar kon deurbring.

Billie W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billie W

Hartlike ontvangs, hope vriendelikheid, Hanette is 'n wonderlike gasvrou, fasiliteite is fantasties.

Ons het heerlik gebly, ek kan Aloe Manor beslis aanbeveel!

Aloe Manor se terugvoer

Hello Biilie,
Dankie vir die mooi woorde, dit doen 'n mens se hart goed as jy mense kry met dankbare harte en julle was regtig so.
Mooi wense vir 2018 en dalk kruis ons paaie weer.
Liefde,
Hannette

Aloe Manor
Nicola Vermeulen V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola Vermeulen V

Dit was 'n ongelooflike lekker en rustige verblyf.

Ek het vir 'n week daar gebly. Die kamer was mooi skoon en het heerlike geruik. Die tuin is 'n lushof en dis lekker om net op die stoep te kan ontspan. Die ontbyt was smaakvol voorberei en die gasvrou, Hannette, was 'n fees.

Aloe Manor se terugvoer

Hello Nicola
Dankie vir die mooi woorde. Dit was heerlik om julle hier te kon ontvang.
Mooi bly, en gaan voort met die goeie werk wat jul doen.
Liefde
Hannette

Aloe Manor
Anton E - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton E

Werklik aangenaam!

Baie dankie vir goeie diens. Sien beslis met die volgende KKNK.

Telana N - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Telana N

Goeie diens.

Dame was baie gasvry gewees wat ons gehelp het. Baie lekker gebly.

Erika S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Goeie waarde vir geld.

Aloe Manor was die perfekte eerste stop vir ons vakansie, ons is met hope gasvryheid ontvang en hanteer en het die rustigheid en landelike gevoel baie geniet! Pragtige tuin en die kinders kon lekker afkoel in die swembad.

Hannetjie O - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannetjie O

Baie aangename verblyf.

Ons was dadelik verwelkom deur ons gasvrou, Hanette. Sy het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Terwyl ons besig was met ons bagasie, het sy 'n skinkbord met tee en beskuit gestuur. Het gehelp met die aanwysings tot by die kerk waar ons die musiekuitvoerings, Klein Karoo Klassique, wou bywoon. Sy is 'n uitstekende gasvrou. Die kamers en geriewe was pragtig, luuks en skoon. Sal beslis weer daar oorslaap.

Gerrit H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit H

Baie lekker gebly - die gasvryheid was uit die boonste rakke.

Ons was daar vir die KKNK Fees - het Aloe Manor baie sentraal gevind en het elke dag gestap na die Feesterrein toe. Die persoonlike aandag wat ons ontvang het deur die week maar veral die Sondagaand voor ons vertrek het van die bestuurder, Hannette was uitstekend en word opreg waardeer.

Nazel V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazel V

Fantasties.

Baie goeie ervaring en baie vriendelike gasvrou. Ontbyt was heerlik en kamer baie netjies en net wat mens nodig het vir 'n heerlike KKNK!

Helen H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen H

Pragtig, rustieke plek. Perfek na 'n lang dag. Mooi stoep met uitsig oor beeldskoon tuin.

Moderne kamer end badkamer met luukse gevoel. Ontbyt uitstekend.

Aloe Manor se terugvoer

Hi Nazel
Baie dankie vir jou terugvoer.
Dit was heerlik om jul hier te hê. Ons is so bly jul het die KKNK so geniet.
Hoop om jul weer te .sien.
Groetnis
Hannette

Aloe Manor
Vanaf
Vanaf R1 720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jan van Riebeeck-weg 54, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ab9031218fd3e4a976b7e5647b3b58f0fe29e997ae5ed66ee5bfbd7001d250f105df1b7ddcafd8eea85fd49dda166b5f592?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 720 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 54 Jan Van Riebeeck Road Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.60639 22.20329

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang