Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe Rock Cabin

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4, Plaas Eljance, Moedwil, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aloe Rock Cabin is op 'n prentjiemooi plaas, 40 km vanaf Rustenburg. Die bekoorlike kliphuisie op 'n 80 meter hoë krans spog met 'n fantastiese uitsig oor 'n lowerryke vallei met berge in die agtergrond.

Dié kompakte kliphuis het slaapplek vir 2 en beskik oor 'n gekombineerde leefarea, kombuisie en slaaparea. Daar is 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, asook 'n buitestort wat albei 'n uitsig oor die vallei het.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, ketel, broodrooster, en 'n etenstafel met sitplek vir 2. Die eenheid het ook lugversorging, 'n kaggel, linne en handdoeke.

Die huisie lei na 'n lieflike patio wat verder na 'n rotspoel, Jacuzzi en 'n buitestort lei. Daar is ook 'n braai-area met 'n piekniektafel. 'n Stel trappe lei na 'n dek met 'n bankie waar gaste ongelooflike sonsondergange kan geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Tronel G
Saam met lewensmaat
5.0
Heaven on earth. The stay at Aloe Rock Cabin was unbelievable, relaxing, carefree, with great scenery and absolute privacy. I will cher...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Caryn G
Saam met lewensmaat
5.0
Romantic breakaway. Photos don't do this place justice. We had such a relaxing and beautiful anniversary weekend. The sunsets are gorge...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Willem P
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlik. Baie lekker gekuier. Stunning plek en oulike mense. Baie privaat en die eenheid het alles wat jy nodig het + 'n baie mooi uitsig! Ons sa...
Sien meer
Okt 2024
Lisa D
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlike naweek in uitmuntende verblyf. Ons het ongelooflik lekker gebly.
Sep 2024
Kiara O
Saam met lewensmaat
5.0
Mesmerizing. Mesmerizing. Dit was so refreshing. Ek sal nooit weer iewers anders wil gaan vir 'n romantiese wegbreuk nie. Daar is als wat jy nodig het...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 82

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • N4, Plaas Eljance, Moedwil, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Gaste dink Aloe Rock Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4, Plaas Eljance, Moedwil, Rustenburg, 0300, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqka6QPoEkk1ZYRQx1VONnidlZjppuXmsDdyq1wCdNi1s3xNUWc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 N4 Plaas Eljance, Moedwil 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.583448212093 26.891862379762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang