Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe View Homestay

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Heather Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 53 resensies vir Aloe View Homestay
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Antoinette D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D

Fantastiese wintervakansie wegbreek.

Ons het heerlik gebly in hierdie eenheid met sy ruim slaapkamers en leefareas, pragtige uitsig op die see, omheinde tuin en vriendelikste gasvrou. Ons het so lekker vakansie gehou dat ons sommer 'n ekstra nag gebly het! Boonop het die weer ook saamgespeel en kon ons elke dag op die strand gaan speel, fietsry in die hoofstraat en roomys eet by die Drie Pikkewyne. Beslis vir herhaling vatbaar!

Morne M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne M

Fantasties.

Baie lekker uitleg en kuierhuis. Die eienaars is lieflike mense en het ons privaatheid gerespekteer.

Michael M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M

Dit is die plek werd.

Ons het heerlik gebly. Sal more weer terug as ek kan.

Marina B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marina B

Baie lekker.

Baie gemaklike en ruim akkommodasie. Ek kan dit aanbeveel. Enigste negatiewe punt is gebrek aan WiFi. Mens verwag toegang tot wifi.

Aloe View Homestay se terugvoer

Thank you for the kind review, and feedback regarding the WiFi. I have applied for connection to fibre, so hope to have WiFi available to guests by mid-year.

Aloe View Homestay
Louise V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Glorious! No complaints whatsoever.

It was a perfect location for a quiet break! Stunning views!

Rudie J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudie J

Eineaar het ons vriendelik ontvang. Ruim wooneenheid en was skoon en netjies.

Voorstel om diens te verbeter - gaste wat langer as 3 dae bly, kan hulle handdoeke vervang.

Chris D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D

Heerlik, heerlik! Ruim en skoon akkommodasie met 'n pragtige uitsig oor die see. Heather is 'n uitstekende gasvrou en het ons baie welkom laat voel.

Heather dink aan klein belangrike detail om mens in gerief te laat bly. Verblyf is ruim, skoon en baie goed toegerus. Ek sal hierdie akkommodasie vir enige persoon aanbeveel. Baie dankie Heather, ons kom weer!

Monique D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique D

Rustig met 'n pragtig uitsig oor die see.

Baie vriendlike ontvangs. Woonstel is voorsien van alle gemakke. Jy is tuis op 'n ander plek! Sal seker terugkom.

Shaun S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun S

Uitstekende uitsig, stil en rustig.

Als wat mens verwag van 'n vakansiewoonstel en meer. Die woonstel is baie netjies en modern. Die uitsig oor die see van die balkon af is iets om te beleef. Ons kan regtig Aloe View Homestay aanbeveel en as ons ooit weer daai kant toe gan sal ons beslis weer daar bly.

Daan C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan C

'n Ongelooflike ervaring, privaat, rustig, veilig en skoon. Beslis waarde vir jou geld. Sal weer besoek bring in die toekoms.

Die feit dat die woonstel se ligging hoog teen die koppie geleë is, geen 'n pragtige uitsig oor die baai van Jongensfontein. Dit is stil en rustig in die onmiddellike omgewing. Die informasie wat ons benodig het tydens ons akkommodasie by Aloe View, was deurentyd aan ons verskaf deur die eienaar.

Jeanne F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne F

Alles wat jy nodig het.

Verblyf was baie lekker sal dit verseker aanbeveel.

Lukas K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas K

Goed toegeruste, bekostigbare verblyf met 'n pragtige see-uitsig.

Eenheid was silwerskoon en baie goed toegerus. Dekor het getuig van goeie smaak en goeie gehalte linne is gebruik. Die binnebraai was beslis ook 'n groot voordeel. Kommunikasie was goed en ons privaatheid is respekteer. Pragtige uitsig oor die see.

Leon L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L

Uitsonderlike gerieflike akkommodasie met 'n pragtige uitsig.

Hierdie akkommodasie vir 2 persone verdien werklik 'n 5 ster toekenning. Dit het alles wat 'n mens nodig het en die ingeboude braaiplek is 'n wenner.

Lappies L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lappies L

Jongensfontein is 'n baie rustige dorpie waar 'n mens lekker ontspan.

Aloe View is 'n baie netjiese, skoon en gerieflike woonstel met alles wat jy nodig het en met die mooiste uitsig oor die see. Ons het baie lekker gebly en heerlik ontspan.

Mark G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark G

Die eenheid was baie goed toegerus en netjies, die uitsig pragtig en ons kon lekker rus en ontspan sonder enige probleme.

Ons vakansie was 'n wonderlike ervaring en ons eenheid baie goed toegerus, ons het die verblyf baie geniet en kon lekker rus.

Tossie M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tossie M

Baie netjiese en ruim plek.

Uitstekend toegerus, kan dit hoogstens aanbeveel.

Sophia L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia L

Rustig, mooi uitsig.

Oulike plek vir twee mense. Baie skoon. Mooi uitsig van binne en buite. Binne-braai is gerieflik. Entjie van die see/strand af. Vriendelike eienaar.

Stephan F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan F

Rus met ‘n fantastiese uitsig.

Baie netjies en skoon met groot kamers en sitareas. Alles wat ons nodig het vir 5 aande met 3 klein kinders. Stil area teen die natuurreservaat. Die omheinde grasperk is perfek vir kinders om veilig te speel. Uitsig is fantasties! Weg van besige die pad langs die see, maar die getypoel is stapafstand. Sal dit definitief aanbeveel.

Jj H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj H

’n Rustige atmosfeer in 'n goed versorgde eenheid.

'n Positiewe ervaring!

Shaun W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun W

Baie agtermekaar plek.

Die plek is baie skoon en die uitleg is perfek. Daar is alles wat jy nodig mag kry. Die ligging is baie goed met fantastiese uitkyk op die see.

Klaas V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaas V

Heerlik, stil en baie gerieflik.

'n Mens het 'n wonderlike uitsig oor Jongensfontein en die plek is ruim en gerieflik.

Elizma J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma J

Baie rustige atmosfeer.

Baie rustige omgewing. Die baie trappe kan uitputtend wees

Antoinette V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V

Wonderful time at Aloe View.

We had a fantastic weekend at Aloe View. The view was best ever! The inside braai area worked perfectly for us. Very friendly host. All decor was so beautiful. We are already planning our next trip at the same accommodation.

Hennie C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie C

Die verblyf was gerieflik, netjies en skoon met al die nodige toebehore beskikbaar.

Daar kan wel beter beligting naby die woonstel aan die einde van die trappe wees.

Drickus E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Drickus E

Fantasties.

Perfekte ligging, baie netjies en gerieflik. Home away from home. Sal beslis weer hier kom vakansie hou.

Anrie S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anrie S

Fantastiese plek en heerlik vir 'n wegbreek!

Aloe View Homestay is beslis 'n plekkie wat ons weer gaan besoek! Mooiste uitsig oor Jongensfontein en heerlik om te ontspan. Daar is heel wat trappe so ouer mense sal dalk sukkel, maar glad nie 'n deal breaker nie! Heather is ook 'n ongelooflike vriendelike dame wat die plekkie besit. Dankie vir 'n heerlike naweek by julle plekkie!

Heinrich S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich S

Ongelooflike plekkie wat uitkyk oor die see.

Een van die beste plekkies wat ek al geboek het. Dit was ook die meeste waarde vir geld wat ek ervaar het. Die plekkie is pragtig geleë op die berg van Jongensfontein. Dit het 'n pragtige uitsig oor die see. Die plekkie bied ook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser in die eenheid. Was baie gerieflik.

Kobus D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D

Dit was 'n ongelooflike ervaring.

Dit was 'n baie lekker wegbreek. Ek beveel Aloe View Homestay hoogs aan!

Brenda S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda S

Baie netjies en gerieflike huis.

Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Mooiste uitsig oor die see. Sal beslis weer by Aloe View wil bespreek vir 'n vakansie.

Esna N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esna N

Pragtige, gerieflike plek.

Aloe View het als wat ons nodig gehad het. Pragtige uitsig, binnebraai en gerieflike kombuis. Baie netjies en skoon. Sal die plek aanbeveel. Lekker rustig en goed geleë.

Leon L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L

Baie gerieflike verblyf met alles wat nodig is, besondere uitsig en 'n baie vriendelike gasvrou.

Sien sterre.

Werner D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner D

Dit was absoluut fantasties!

Dit was wonderlik met 'n pragtige see-uitsig. Ek sal dit beslis aan vriende aanbeveel.

Anlie U - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anlie U

Fantastiese plek, baie gasvry, baie netjies en skoon, wonderlike uitsig.

Ons het heerlik naweek gehou, die fasiliteite is van die beste nog in Jongensfontein ervaar. Baie netjies en skoon met 'n asemrowende uitsig, net jammer die baie trappe is nogal 'n probleem, veral vir my vriendin en my ma wat saam gegaan het, maar die klim was die moeite werd, want die uitsig is fantasties. Beslis baie goeie waarde vir geld.

Julia C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia C

Aloe View Homestay was comfortable, spotless, had all amenities we needed, and a beautiful sea view from the deck.

Our host Heather kept in touch the day before we arrived and greeted us warmly when we arrived. It's a very short drive or walk to the seaside, with a beautiful tidal pool close by. Heather also left some delicious rusks for us. The only small suggestion I would make is to put up a small mirror by the one bedside table, this will assist us ladies drying our hair. Thank you for a wonderful stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Aloe View Homestay was gerieflik, skoon, het al die geriewe wat ons nodig gehad het, en 'n pragtige see-uitsig vanaf die dek.

Ons gasheer Heather het met ons kontak gemaak voor ons aankoms en het ons hartlik begroet toe ons aankom. Dis 'n baie kort entjie se ry of stap na die see, met 'n pragtige getypool naby. Heather het ook vir ons heerlike beskuit gegee. Die enigste klein voorstel wat ek sou wou maak, is om 'n klein spieël by die bedkassie op te sit. Dit sal ons dames help om ons hare droog te maak. Dankie vir 'n wonderlike wegbreek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Wm N - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wm N

Onbeskryflik aangenaam.

Sal elke jaar daar gaan bly.

Johan J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Rustig, aangename en vriendelike ontvangs.

Dit was heerlik stil en aangenaam om daar te bly. Die gasvrou was in alles hulpvaardig en het alles so gerieflik en gemaklik vir ons gemaak as moontlik. Ons sal weer daar gaan kuier.

Andrie D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrie D

Baie lekker gebly.

Blyplek is van hoë standaarde, lieflike uitsig, vriendelike gasvrou, goeie kwaliteit toebehore, perfek. Baie privaat en goed uitgelê. Sal definitief weer daar bly.

Suna C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suna C

Dit was heerlik en die diens was baie vriendelik.

Vandat ek bespreek het totdat ek daar vertrek het, was dit een heerlike ondervinding. Diens was puik, verblyf baie netjies met alles wat nodig is vir 'n heerlike kuier.

Anna-marie E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie E

Baie gerieflik, rustig, vriendelike omgewing, mooi uitsig en 'n aanwins is die wasmasjien en skottelgoedwasser.

Ons het so lekker rustig gekuier. Vriende was selfs welkom om daar te kuier. Heather is baie vriendelik en hulpvaardig. Het uitstappie saam haar en hond omtrent geniet. My man sou graag 'n garage of afdak vir sy voertuig waardeer, maar andersins baie tevrede met alles.

Johcile V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johcile V

Excellent.

The owner is a sweetheart, place was neat and very well equipped, dishwasher and pool table was a big surprise, overall excellent except for the stairs.

Corne M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne M

Awesome experience, just way too short!

What an awesome experience, our host was friendly and very accommodating at our late arrival. If you wish a private clean and modern stay be sure to book here. We will definitely extend our stay next time.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome ervaring, net heeltemal te kort!

Wat 'n awesome ervaring. Ons gasheer was baie vriendelik en akkommoderend met ons laat aankoms. Indien jy op soek is na privaat, moderne blyplek, maak seker jy bespreek hier. Ons sal beslis volgende keer langer bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Ané R - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ané R

Ons kon so lekker afskakel en die see en rus ten volle geniet!

Baie dankie vir die gasvryheid! Die plekkie is lekker groot vir 2 mense en het die mooiste uitsig!

Sonette B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette B

Baie netjies, goed ingerig, naby alles.

Wonderlike tyd gehad, pragtig, goed ingerig, alles wat nodig is, eienaar behulpsaam en vriendelik, sal beslis weer gaan.

Elaine W - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine W

Absoluut fantasties, sal weer gaan en hoogs aanbeveel.

Baie netjies goed geleë met asemrowende uitsig. Rustig.

Elaine V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine V

Goeie waarde vir jou geld.

Heather vriendelik en behulpsaam. Huis baie netjies en volledig toegerus met alles wat ons nodig gehad het. See-uitsig asemrowend. Hoogs aanbeveel.

Martin S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S

This is a great unit with the best view.

Prime position and peaceful area.

Nerine U - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerine U

Wonderlike wegbreeknaweek vir gesin en vriende!

Heather soveel ekstra moeite gedoen om die kuier met kinders nog makliker te maak. Als was daar waaraan mens kon dink. Was definitief 'n voortreflike naweek en ons kom kuier vir seker weer daar. Dankie vir al jou moeite!

Debbie D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie D

We enjoyed a wonderful relaxing weekend!

The accommodation was very clean, neat and tidy. Lovely large bedrooms with comfy beds and immaculate bathrooms. A wonderful surprise was the pool table and DStv. The kitchen was fully equipped and, apart from coffee/tea etc., we were provided with rusks! Heather was amazingly friendly and very helpful! Thank you! An extra lovely touch was the bottle of champagne, as it was my birthday! I would recommend Aloe View Homestay to everyone!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het 'n wonderlike, ontspanne naweek geniet!

Die verblyf was skoon, netjies en opgeruimd. Die kamers is lieflik groot, die beddens is gemaklik en die badkamers is vlekloos. Die snoekertafel en die DStv was 'n wonderlike verassing. Die kombuis is ten volle toegerus, en, buiten die koffie en tee, is daar ook beskuit aan ons voorsien! Die gasvrou was wonderlik en baie behulpsaam! Nog 'n lieflike ekstra byvoeging was die bottel sjampanje, aangesien dit my verjaarsdag was. Ek kan Aloe View Homestay aan almal aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Aloe View Homestay se terugvoer

Thank you very much for the very kind review!
It was a pleasure to have you as guests.
You were friendly and very considerate and tidy.
Welcome back any time!

Kind regards
Aloe View Homestay

Aloe View Homestay
Pieter N - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter N

Baie lekker gebly en baie netjies. Mooiste uitsig.

Ons sal definitief weer daar bly. Die trappe na die onderste blyplek is lekker breed en ferm, maar bejaarde mense sal dit moeilik vind. Alles was egter heerlik!

Charlene K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene K

Dit was heerlik!

Baie gemaklik en het 'n pragtige uitsig. Eienaars gaan uit hul pad uit om jou welkom te laat voel! Regtig goeie waarde vir geld, sal weer gaan.

Aloe View Homestay se terugvoer

Thank you, It was a pleasure to have you stay, and we look forward to welcoming you back.

Kind regards

Heather Auditore
Aloe View Homestay

Aloe View Homestay
James H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
James H

Fantastiese naweek gehad. Baie ruimte en goed toegerus.

Die beste gasvrou ooit. Pragtige plek en beste uitsig. Wees net voorbereid vir baie trappe klim.

Dean G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dean G

Amazing view.

Die kamers was baie groot en mooi toegerus. Heather was baie nice en verwelkomend. Al om 'n plesierige ervaring.

Daan B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daan B

Baie netjies en goed toegeruste verblyf.

Aloe View is in 'n stil area geleë met 'n onverbeterlike see-uitsig. Ontvangs was vriendelik en diens goed. Dit is ideaal vir 'n rustige wegbreek. Ongelukkig is dit nie vir almal binne loopafstand van die strand nie.

Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorkapperlaan 32, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvj6NknYejhozusbIh7vgUXMfl9AfvltVfa2JCuBv4jpFFkfu8I?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 32 Noorkapper Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.430195438204 21.332465261221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang