Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe View Homestay

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Antoinette D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Fantastiese wintervakansie wegbreek. Ons het heerlik gebly in hierdie eenheid met sy ruim slaapkamers en leefareas, pragtige uitsig op die see, omheinde tuin en vriendelikste gasvrou. Ons het so lekker vakansie gehou dat ons sommer 'n ekstra nag gebly het! Boonop het die weer ook saamgespeel en kon ons elke dag op die strand gaan speel, fietsry in die hoofstraat en roomys eet by die Drie Pikkewyne. Beslis vir herhaling vatbaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Baie lekker uitleg en kuierhuis. Die eienaars is lieflike mense en het ons privaatheid gerespekteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dit is die plek werd. Ons het heerlik gebly. Sal more weer terug as ek kan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2024

Baie lekker. Baie gemaklike en ruim akkommodasie. Ek kan dit aanbeveel. Enigste negatiewe punt is gebrek aan WiFi. Mens verwag toegang tot wifi.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Heather
Aloe View Homestay
Thank you for the kind review, and feedback regarding the WiFi. I have applied for connection to fibre, so hope to have WiFi available to guests by mid-year.

Louise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Glorious! No complaints whatsoever. It was a perfect location for a quiet break! Stunning views!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudie J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Eineaar het ons vriendelik ontvang. Ruim wooneenheid en was skoon en netjies. Voorstel om diens te verbeter - gaste wat langer as 3 dae bly, kan hulle handdoeke vervang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Heerlik, heerlik! Ruim en skoon akkommodasie met 'n pragtige uitsig oor die see. Heather is 'n uitstekende gasvrou en het ons baie welkom laat voel. Heather dink aan klein belangrike detail om mens in gerief te laat bly. Verblyf is ruim, skoon en baie goed toegerus. Ek sal hierdie akkommodasie vir enige persoon aanbeveel. Baie dankie Heather, ons kom weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Rustig met 'n pragtig uitsig oor die see. Baie vriendlike ontvangs. Woonstel is voorsien van alle gemakke. Jy is tuis op 'n ander plek! Sal seker terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Uitstekende uitsig, stil en rustig. Als wat mens verwag van 'n vakansiewoonstel en meer. Die woonstel is baie netjies en modern. Die uitsig oor die see van die balkon af is iets om te beleef. Ons kan regtig Aloe View Homestay aanbeveel en as ons ooit weer daai kant toe gan sal ons beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daan C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

'n Ongelooflike ervaring, privaat, rustig, veilig en skoon. Beslis waarde vir jou geld. Sal weer besoek bring in die toekoms. Die feit dat die woonstel se ligging hoog teen die koppie geleë is, geen 'n pragtige uitsig oor die baai van Jongensfontein. Dit is stil en rustig in die onmiddellike omgewing. Die informasie wat ons benodig het tydens ons akkommodasie by Aloe View, was deurentyd aan ons verskaf deur die eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Heather Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R795
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorkapperlaan 32, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvj6NknYejhozusbIh7vgUXMfl9AfvltVfa2JCuBv4jpFFkfu8I?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 32 Noorkapper Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.430195438204 21.332465261221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang