Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloe View Homestay

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorkapperlaan 32, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R795 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Aloe View Homestay bied selfsorgverblyf in Jongensfontein, 'n kusdorpie 15 km vanaf Stilbaai, en 350 km vanaf Kaapstad, langs die suidkus van Suid-Afrika.

Aloe View Homestay word as unieke en aparte selfsorg-eenhede verhuur. Reëlings kan getref word vir die huur van meer as een afdeling vir 'n groter groep. Die grondvloer-eenheid het slaapplek vir 5 gaste, terwyl die boonste vlak-eenheid 'n verdere 2 gaste kan akkommodeer.

Die grondvloer beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met binnebraai. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Daar is 2 slaapbanke in die sitarea waar die 5de persoon kan slaap indien verkies om die tweede slaapkamer te deel.

Die boonste vlak-eenheid is 'n woonstel wat bestaan uit 'n oopplan-leefarea met 'n sitkamer, binnebraai en ontbythoekie, en koninggrootte-bed aan die ander kant, badkamer en kombuis is aparte kamers.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Antoinette D
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese wintervakansie wegbreek. Ons het heerlik gebly in hierdie eenheid met sy ruim slaapkamers en leefareas, pragtige uitsig op die see, omhein...
Sien meer
Jun 2024
Morne M
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Baie lekker uitleg en kuierhuis. Die eienaars is lieflike mense en het ons privaatheid gerespekteer.
Mrt 2024
Michael M
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is die plek werd. Ons het heerlik gebly. Sal more weer terug as ek kan.
Mrt 2024
Louise V
Saam met lewensmaat
5.0
Glorious! No complaints whatsoever. It was a perfect location for a quiet break! Stunning views!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023
Rudie J
Gesin met tieners
5.0
Eineaar het ons vriendelik ontvang. Ruim wooneenheid en was skoon en netjies. Voorstel om diens te verbeter - gaste wat langer as 3 dae bly, kan hulle...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Heather Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Noorkapperlaan 32, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Aloe View Homestay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorkapperlaan 32, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvj6NknYejhozusbIh7vgUXMfl9AfvltVfa2JCuBv4jpFFkfu8I?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 32 Noorkapper Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.430195438204 21.332465261221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang