Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aloes No.21

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Craig Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Aloes No.21
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Langa T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Langa T

Wonderful.

I thoroughly enjoyed my stay. Comfortable and just what I needed with a beautiful ocean view and gracious host.

Andre K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K

Baie behulpsame mense.

Nee ons was gelukkig daar.

Anne Sonel H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne Sonel H

Wonderlik en nie bang om ekstra moeite te doen vir gaste nie.

Ons het regtig lekker ontspan en heerlik gekuier. Craig en sy personeel is regtig besonders gasvry.

Louis M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M

Baie netjies en goed onderhou.

Eienaar het met my kom gesels wat nie baie by ander B&B gebeur nie. Hou so aan!

Marius G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius G

Friendly welcome and excellent service.

See stars.

Amanda O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda O

Pure bliss.

We enjoyed our stay, peacefull, welcoming.

Chantelle D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle D

Mees welkomende verblyf.

Eienaar en personeel het ons met die mees vriendelike gesindheid verwelkom. Spesiale moeite gedoen om ons op ons gemak te laat voel. Baie dankie sal beslis weer Aloes No. 21 besoek.

Naomi N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Naomi N

Lovely stay and friendly staff.

Close to the beach and the place was clean and breakfast was good.

Kim G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim G

Awesome.

A big thank you to our wonderful host, Craig. He went the extra mile to ensure that we are comfortable at all times. Thank you for being so considerate regarding our baby. The room was beautifully furnished and super clean. We also enjoyed our breakfast.

Joa W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joa W

Super clean and a fantastic holiday experience!

This place is a gem! Very clean and neat! It smells fresh and clean every day! It was quiet and safe ─ even the parking area. It feels like home and we enjoyed a healthy breakfast each morning. The food was tasteful and more than enough for the hunger pains ─ everything to make you feel special ─ even Easter eggs each day during the Easter weekend! We would definitely recommend this place to all ─ you will look far to find such a nice and clean place to stay. Thank you Graig for the most enjoyable time we had there and the lovely environment ─ the succulent garden was just the cherry on top! We will come again ─ for sure and hope soon!

Willem F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem F

Heerlike verblyf met uitstekende gasheer en baie mooi geriewe!

Alle reëlings het seepglad verloop en ons is baie goed ontvang deur Craig. Kamers is baie netjies met al die nodige geriewe. Hulle doen moeite om jou gerief te besorg. Ons sal vir seker weer daar tuisgaan wanneer ons in die omgewing is. Puik diens en vriendelike personeel.

Aloes No.21 se terugvoer

Hello Willem,

Many thanks for taking the time to write your review. Your positive comments are much appreciated and will be shared with the staff. It was an absolute pleasure to meet and host you, and look forward to your return.

Regards,
Aloes No.21

Aloes No.21
Tania D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania D

Baie goed.

Het dit geniet en het aan die vereistes voldoen.

Adri S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri S

Gesellige akkommodasie, vriendelike personeel en heerlike ontbyt!

Ons verblyf by Aloes No.21 was kort, maar baie lekker. Ons is verwelkom deur die eienaar, Craig asook baie vriendelike en behulpsame personeel. Die kamer was mooi, skoon en netjies. Die bed het soos 'n droom geslaap! Ons kon elke aand heerlik braai en buite sit en gesellig eet. Elke oggend is ons bederf met heerlike ontbyt. Ons sal beslis weer by Aloes gaan bly vir ons volgende Winklespruit vakansie.

Caroline M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline M

Amazing Verby!

Waar om te begin skryf oor Aloes No 21 - eerste wil ek baie dankie se aan die eienaar van Aloes No 21 Craig, well done, hy het ons met ope arms verwelkom toe ons daar aankom en hy het ons laat tuis voel. Met elke oggend se ontbyt was hy daar om vir ons môre te sê en te vra hoe ons geslaap het. Met oukersaand het hy moeite gedoen om saam sy gaste 'n laat oukersaand braai te hou en dit het ons almal se harte opgewarm! Sy personeel was elke dag vriendelik, al werk hulle baie hard, sal hulle nie een minuut verby jou gaan om te glimlag nie. In 'n kort tydjie het "The Girls" soos ons hulle leer ken het, diep in ons harte geklim en hulle maak 'n stunning en baie lekker ontbyt! Ek sal definitief aanbeveel dat julle Aloes No 21 sal ondersteun. Dit was definitief nie ons eerste en laaste besoek aan hulle nie. Gaan definitief volgende jaar weer gaan. Amazing see-uitsig!

Tania N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania N

Almal is baie vriendelik, ons het baie lekker gebly.

Ons is baie vriendelik verwelkom deur almal, die kamer was verskriklik mooi en netjies en ontbyt was elke oggend 'n wenner.

Jurgen B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgen B

Fantasties.

Aloes is the beste plek om te bly as jy na Winklespruit se kant toe gaan. Lekker ontbyt en vriendelike diens, baie aangename eienaar wat jou help waar hy kan sonder enige probleme. Ek sal definitief aloes aanbeveel vir enige iemand.

Christelle C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle C

Baie gemaklik en baie welkom gevoel.

Die eienaar was baie gasvry en het my baie gamaklik laat voel, al was daar miskommunikasie met die bespreking. Hy het my nie weggewys of verreis dat ek onmiddellik betaal nie. Die kos was heerlik en die kamer baie netjies. Ek sal weer daar bespreek.

Alice N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice N

Waarde vir geld.

Ons het heerlik gerus en was beïndruk met die bekwame vriendelike personeel en eienaars. Die eenheid was pynlik netjies en yskas gepak met 'n verskeidenheid drankies. Ons sal beslis weer hier kuier. Beslis waarde vir geld.

James S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James S

A very enjoyable experience.

I landed late at the airport and only could check in at approximately 11 pm, the owner waited for me and even checked up on the journey there if all was well. I will recommend it even if it was just for the care and personal service I got. The garden and accommodation was exemplary and I am even considering taking my family over the holidays.

Jb B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jb B

Gemaklik in styl.

Vriendelik onvang in 'n netjiese moderne en luukse omgewing. Baie behulpsame gasheer. Lekker ontbyt.

Johan O - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O

Aangenaam.

Was baie mooi en netjies.

Annemarie S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie S

Ons verblyf was om een woord te beskryf awesome!

Ek sal Aloes No.21 enige tyd vir enige iemand aanbeveel. Craig (die eienaar) van die gastehuis het uit sy pad gegaan om alles so gerieflik moontlik vir ons te maak. Ek sal Aloes No.21 'n "rating van 120 uit 100" gee. En indien ek ooit weer in daardie rigting gaan, sal dit beslis my eerste keuse wees vir verblyf. Dis skoon, netjies en daar was geen kostes ontsien met die kos of enige iets wat ons as gaste benodig het nie. Enige iemand wat 'n plek by Aloes No.21 wil bespreek, word sterk aangemoedig!

Clemens S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clemens S

Birthday celebrations.

I visited Warner Beach since it was my daughter's birthday, I was looking for an upmarket but well priced establishment and low and behold, Aloes No.21 exceeded my highest expectations. Rooms are modern, spacious, very well presented and exceptionally clean. Craig was the most helpful and friendly host! He even offered to make me breakfast even though I declined it since I had to leave at 05h00 on Sunday morning to be in time for my flight back to Lanseria! On departing Craig was awake and greeted me at 04h50 when I packed the car. Thank you Craig, you were the best host I have ever met so far and I travel extensively, keep up the good work and please note, your establishment will be frequented by me as it very close to where my children reside. Thank you!

Aloes No.21 se terugvoer

Dear Clemens,

Many thanks for the kind words, it was an absolute pleasure to host you.

Regards,
Craig and Debbie

Aloes No.21
Jaco P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P

Briljant!

Aloes is 'n baie lekker professionele verblyf! Plek is uitgelê met als soos in 5-ster hotel. Vriendelike diens.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Madeline-weg 21, Warner Beach, Kingsburgh, 4120, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU5ZTEwN2RiLThiYTEtNGVhNy1hMWZlLTY3YjdjZWVhYzU3NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 21 Madeline Road Warner Beach 4120 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.090726 30.859238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang