Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alomsee 5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Claudine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 32 resensies vir Alomsee 5
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Leoni B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni B

Dit was heerlik

Sal definitief aanbeveel. Ons voel egter dat die warm water 'n probleem is. Die geyser behoort warmer gestel te word. Gestel 'n persoon tap water in die bad en 'n volgende wil stort, is die water glad nie warm nie. Dus word al die geyser se water in die bad getap, want dit is nie nodig om koue water by te tap. Selfs in die kombuis, mens hoef glad nie eers koue water by die waswater te tap so koel is die water. As daar werklik 6 persone moet bly, waarvoor daar plek is, sal warm water vir elkeen se bad en stort behoeftes 'n probleem wees. Maar behalwe dit, 'n lieflike plek.

Leonor M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonor M

Goeie waarde vir geld.

Die eenheid was skoon en netjies - met elke ding op sy plek. Genoeg eetgerei en kombuisware. Ons dit regtig baie geniet om daar te woon. Vriendelike en goeie diens.

Cristian M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cristian M

Family vacation.

Very beautiful beachfront apartment.

Lene K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lene K

Baie gemaklik en baie naby aan die strand en restaurante.

Baie lekker gekuier en bly daar! Loopdistansie van alles af. Die view is puik!

Robert S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robert S

Baie gerieflik en mooi uitsig oor die see.

Sal lekker wees om 'n beter braai te hê of selfs 'n gasbraai.

Heinrich P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich P

Great uitsig. Reg op die strand en maklik toeganklik tot die Boardwalk.

Woonstel is op 'n baie lekker plek, direkte toegang tot die Boardwalk, mooi see-uitsigte en ook stapafstand van winkels en vele eetplekke.

Nico P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Nico P

Eenheid swak instandgehou.

Foute uitgewys in vorige trugvoerings, terug tot 2021 en is nog steeds nie reggemaak nie. Gemeenskaplike hekkie wat uitstap op die see is nogsteeds nie reg gemaak nie. Was op vorige terugvoering ook aangemeld. Veiligheid van kompleks: oop vir die publiek. Braaier moet vervang word, swak ek geroes. Ligte bedraading nog steeds nie reggemaak nie, maak nog steeds kortsluitings. Was ook genoem as 'n probleem in vorige terugvoerings. Hoofslaapkamer se matras uitgelê en moet vervang word. Hoofslaapkamer deur kan nie sluit nie. Hoofslaapkamer beddegoed oud en kan nie meer toe clip nie. Moet vervang word. Kon vensters nie oop maak nie, toe ons 1 venster wou oop maak, was dit deur geroes en het uit die skaniere geval. Stort in hoofslaapkamer baie, baie swak druk, moes in die 2de badkamer gaan stort het. Die eenheid was skoon, maar word glad nie instandgehou nie, in teenstelling met die omgewing van Balito is dit baie teleurstellend. Die eienaars gebruik net die eenheid vir 'n inkomste met geen behoefde om dit instand te hou nie. Hartseer, want die ligging is perfek.

Hesti F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesti F

Fantasies.

Sien julle weer volgende jaar.

Sonia B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia B

Fantastiese uitsig.

Het 'n paar probleme gehad die eerste dag of 2 maar dit was baie vinnig uitsorteer. Het 2 keer dolfyne gesien. Baie dankie vir 'n lekker vakansie.

Morné K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morné K

Baie mooi see-uitsig. Het dit geweldig geniet. Sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Sal enige tyd weer daar gaan woon. Mooi uitsigte, ruim stoep en braai-area, groot kamers en ruim leefhuis.

Henriette V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henriette V

Heerlike, rustige kuier so naby aan die strand.

Terwyl ons daar was was dit vreeslik warm en 'n lugverkoeler, al is dit net in die sitkamer, sal waardeer word. Die mense heel onder by die stappaadjie se skyfie van die hek moes verlore geraak het, want hulle het elke keer die hekkie oopgestamp en mense wat verbyloop het dit raakgesien. So veiligheid in daardie opsig moet asb opgeknap word.

Sean V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean V

Excellent trip. Friendly neighbours clean beaches.

Would recommend accommodation to everyone or anyone looking for a quick or long getaway in a scenic area, beautiful beaches and world class restaurants. Plenty of nightlife or just simple relaxation. Nothing was more than 5 minutes away.

Graham W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham W

Presies wat ons verwag het.

Ligging fantasties!

Bev M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bev M

The location of this flat right next to the sea is the best!

This flat has a lovely veranda on which to sit and watch the sea, whales and dolphins, and people walking on the promenande in front of the flat (or one can join them!). The interior of the flat is comfy and has everything you need.

Alomsee 5 se terugvoer

Always a pleasure to welcome returning guests to Alomsee.

Alomsee 5
Beverley D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley D

Amazing.

It was a beautiful clean, well-kept apartment. Everything working perfectly. Stunning sea views. You wanted for nothing. It was cleaned the following day again by such an wonderful friendly lady - you could not have asked for more.

Martie F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie F

Alles was perfek!

Kommunikasie, afhaal van sleutels en veiligheid was tops.

Heather R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather R

Stunning.

Apartment was amazing with stunning views. We will certainly be back next year.

Llewellyn L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Llewellyn L

Dit was 'n ongelooflike lekker kuier, lekker gerus en die uitsig en eenheid was absoluut ideaal.

Die eenheid was absoluut wat ons verwag het, en die hulp wat ons gekry het met 'n probleem met die yskas was vinnig uitgesorteer. Spasie was genoeg. Die ligging is perfek en die stoep is absoluut 'n groot bonus met spasie. Sal beslis weer daar boek.

Gavin D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin D

Everything was as advertised, awesome. Thank you Hetilda for your kindness and prompt assistance.

Awesome shower in main bedroom, looks like it was recently renovated. Beautiful furniture and sea view. Entrance staircase is not recommended for older people. Couldn't get hot water in kitchen basin.

Michele H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michele H

Pragtige uitsig maar benodig instandhouding.

Pragtige uitsig 'n mens kyk uit oor die see, dit is baie rustig en winkel sowel as restaurante is baie naby. Plek benodig wel instandhouding, van die ligte werk nie, die slaapkamer se waaier wou nie werk en die lig wou nie afgaan nie.

Sharnel C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Sharnel C

Die plek is oud en verwaarloos.

Beveel dit nie aan nie. Vuil en oud, plek kort aandag.

Anneke K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anneke K

Good location.

The house has amazing views, however there is a couple of things that needs attention: Light switches does not work properly and has electrical problems as it makes a shocking sound when switched on and off. Outside porch floors is extremely slippery and very unsafe for young children. The house needs a proper clean as it is only cleaned "where you see". Under the beds and carpets the house is quite dirty. All kitchenware is quite lapidated and not in very good condition. Bed linen had stains on them which was quite unsettling. Security gate at the front door does not lock properly and we struggled a lot to open and lock the gate.

Hanlie V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V

Heerlik!

Stoep was vir ons 'n fees!

Valencia K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valencia K

Fantasties.

Uitstekende diens, gasvry en 'n bederf.

Samantha W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha W

Wonderful.

The accommodation was neat and tidy and had everything we as a family with two small children needed. It was safe and the hostess from whom we received the keys was very friendly and helpful.

Danie V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V

Net soos 'n see-vakansie moet wees!

Gerieflike woonstel met 'n wonderlike uitsig. Lekker gebraai en vir die dolfyne gekyk van die stoep af.

Bev M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bev M

We had everything we wanted!

I chose the flat because of the picture of the veranda, and it didn't let us down! Spacious, private, lovely views right over the sea - it was a tremendous space to just sit and stare, or read a book or braai and chat with friends. And the gate leads directly onto the walkway- so the position is stunning.

Carol H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol H

Dit was freaken lekker.

As ek dit kon bekostig sou ek elke naweek gegaan het. My twee kleinkinders wat tieners is, stem saam.

Rita L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rita L

Perfekte plekkie op die strand.

Alomsee 5 is regtig 'n baie mooi plekkie vir 'n die hele gesin. Net jammer die dakwaaiers is nie genoeg om die vertrekke koel te maak en die hitte uit te hou nie. Die hoofslaapkamer se matras is baie sag en moet dalk vervang word. Verder het ons baie lekker gebly en gekuier, jy is letterlik op die strand. Die uitsig is ongelooflik mooi.

Jo-anne V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jo-anne V

Was regtig baie lekker. Plekkie was netjies, kon geen fout vind.

Was baie gelukkig met eenheid. Baie netjies en Adri se diens was puik.

Addie B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Addie B

Perfect location and nice view, good accommodation as advertised.

We enjoyed the accommodation and the apartment was up to expectation. We just missed the balcony umbrella and the DStv channels were faulty, a bit of a nuisance. Overall we will use this accommodation again, great place for a break.

Skobie S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Skobie S

Uitsteekend

Pragtige uitsig vanaf stoep

Vanaf R1 900
R1 900 R1 710
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 900
R1 900 R1 710
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 74, Alomsee 5, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71ae5e564ca80edc4415c6d85343c486ea62bb553720f347f9fe2ef6ca756a0e074df9405e010b63df8023445503e9c1b313?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 710 per nag (plek vir 6) 32 5 1 5 74 Compensation Beach Road Alomsee 5 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.538084831618 31.22081842576

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang