Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alomsee 5

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Leoni B
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Dit was heerlik Sal definitief aanbeveel. Ons voel egter dat die warm water 'n probleem is. Die geyser behoort warmer gestel te word. Gestel 'n persoon tap water in die bad en 'n volgende wil stort, is die water glad nie warm nie. Dus word al die geyser se water in die bad getap, want dit is nie nodig om koue water by te tap. Selfs in die kombuis, mens hoef glad nie eers koue water by die waswater te tap so koel is die water. As daar werklik 6 persone moet bly, waarvoor daar plek is, sal warm water vir elkeen se bad en stort behoeftes 'n probleem wees. Maar behalwe dit, 'n lieflike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonor M
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Goeie waarde vir geld. Die eenheid was skoon en netjies - met elke ding op sy plek. Genoeg eetgerei en kombuisware. Ons dit regtig baie geniet om daar te woon. Vriendelike en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cristian M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2024

Family vacation. Very beautiful beachfront apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lene K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2023

Baie gemaklik en baie naby aan die strand en restaurante. Baie lekker gekuier en bly daar! Loopdistansie van alles af. Die view is puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Robert S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2023

Baie gerieflik en mooi uitsig oor die see. Sal lekker wees om 'n beter braai te hê of selfs 'n gasbraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2023

Great uitsig. Reg op die strand en maklik toeganklik tot die Boardwalk. Woonstel is op 'n baie lekker plek, direkte toegang tot die Boardwalk, mooi see-uitsigte en ook stapafstand van winkels en vele eetplekke.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nico P
Lang verblyf Gesin met tieners
2.6
Jul 2023

Eenheid swak instandgehou. Foute uitgewys in vorige trugvoerings, terug tot 2021 en is nog steeds nie reggemaak nie. Gemeenskaplike hekkie wat uitstap op die see is nogsteeds nie reg gemaak nie. Was op vorige terugvoering ook aangemeld. Veiligheid van kompleks: oop vir die publiek. Braaier moet vervang word, swak ek geroes. Ligte bedraading nog steeds nie reggemaak nie, maak nog steeds kortsluitings. Was ook genoem as 'n probleem in vorige terugvoerings. Hoofslaapkamer se matras uitgelê en moet vervang word. Hoofslaapkamer deur kan nie sluit nie. Hoofslaapkamer beddegoed oud en kan nie meer toe clip nie. Moet vervang word. Kon vensters nie oop maak nie, toe ons 1 venster wou oop maak, was dit deur geroes en het uit die skaniere geval. Stort in hoofslaapkamer baie, baie swak druk, moes in die 2de badkamer gaan stort het. Die eenheid was skoon, maar word glad nie instandgehou nie, in teenstelling met die omgewing van Balito is dit baie teleurstellend. Die eienaars gebruik net die eenheid vir 'n inkomste met geen behoefde om dit instand te hou nie. Hartseer, want die ligging is perfek.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Hesti F
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Fantasies. Sien julle weer volgende jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Fantastiese uitsig. Het 'n paar probleme gehad die eerste dag of 2 maar dit was baie vinnig uitsorteer. Het 2 keer dolfyne gesien. Baie dankie vir 'n lekker vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morné K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Baie mooi see-uitsig. Het dit geweldig geniet. Sal dit aanbeveel vir enige iemand. Sal enige tyd weer daar gaan woon. Mooi uitsigte, ruim stoep en braai-area, groot kamers en ruim leefhuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Claudine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 900
R1 900 R1 710
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 900
R1 900 R1 710
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 74, Alomsee 5, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71ae5e564ca80edc4415c6d85343c486ea62bb553720f347f9fe2ef6ca756a0e074df9405e010b63df8023445503e9c1b313?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 710 per nag (plek vir 6) 32 5 1 5 74 Compensation Beach Road Alomsee 5 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.538084831618 31.22081842576

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang