Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alomsee 5

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 74, Alomsee 5, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 750 R1 575 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Alomsee 5 bied ruim, selfsorgverblyf aan 6 gaste op Ballito se strandfront.

Dié woonstel het 'n uitsig oor die see en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die 2 kamers deel 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet, Die sitarea het 'n TV met DStv en lei na 'n groot stoep met 'n uitsig oor die see.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en parkeerplek in 'n enkelmotorhuis. Daar is 'n ekstra parkeerplek in die kompleks wat gaste ook kan gebruik. 'n Skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste op versoek beskikbaar.

Ballito spog met pragtige strande wat warm water het en ideaal vir duik, lyfplankry, branderplankry, swem en visvang is . Besienswaardighede in die area sluit King Shaka Erfenisroete, Crocodile Creek, die Ballito Lifestyle Centre en verskeie restaurante en inkopiesentrums in.

Let asb. op dat geen besprekings vir RAGE-studente aanvaar sal word nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Leoni B
5.0
Dit was heerlik Sal definitief aanbeveel. Ons voel egter dat die warm water 'n probleem is. Die geyser behoort warmer gestel te word. Gestel 'n persoo...
Sien meer
Jul 2024
Leonor M
5.0
Goeie waarde vir geld. Die eenheid was skoon en netjies - met elke ding op sy plek. Genoeg eetgerei en kombuisware. Ons dit regtig baie geniet om daar...
Sien meer
Sep 2023
Nicolene E
Gesin met klein kinders
4.8
Ons het ons vakansie by Alomsee 5 baie geniet. Netjiese verblyf met als wat jy nodig het. Sal beslis weer daar gaan bly.
Sep 2024
Cristian M
Gesin met klein kinders
4.8
Family vacation. Very beautiful beachfront apartment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Lene K
Saam met vriende
4.8
Baie gemaklik en baie naby aan die strand en restaurante. Baie lekker gekuier en bly daar! Loopdistansie van alles af. Die view is puik!
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Claudine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Compensation Beach-weg 74, Alomsee 5, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Alomsee 5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 575
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 750
R 1 750 R 1 575
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 74, Alomsee 5, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71ae5e564ca80edc4415c6d85343c486ea62bb553720f347f9fe2ef6ca756a0e074df9405e010b63df8023445503e9c1b313?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 575 per nag (plek vir 6) 33 5 1 5 74 Compensation Beach Road Alomsee 5 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.538084831618 31.22081842576

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang