Alphen River Lodge
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alphen Farm, 32.6 km from Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Vanaf R6 000 per nag, vir 7 mense
Beskrywing
Alphen River Lodge is aan die oewer van die Oranjerivier geleë en bied 'n wonderlike wegbreek vir familie en vriende. Dit is 33 km vanaf Colesberg geleë en is 'n wonderlike opsie vir 'n rustige wegbreek terwyl dit uitkyk oor die 1,8 km se privaat rivierfront.
Hierdie eiendom kan gemaklik altesaam 7 gaste op 'n slag akkommodeer wat bestaan uit 3 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, terwyl die ander 2 slaapkamers albei 2 enkelbeddens het. Een van hierdie slaapkamers is in 'n aparte gebou. 'n Stort, wasbak en toilet is in elke en suite-badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die knus sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie leefarea maak oop op 'n bedekte houtdek met 'n buite-etenstafel wat 'n wonderlike plek skep vir gaste om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet. Hierdie houtdek lei af na 'n boma waar gaste saans om die vuur kan saamdrom.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Alphen Farm, 32.6 km from Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alphen Farm, 32.6 km from Colesberg, 9795, Noord-Kaap