Altelekker Houthuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
MONA Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 253
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Noelle V - Jan 2021
Algehele gradering
Ontspan met mooi see-uirsig.
Altelekker Houthuis se terugvoer
HI Noelle, ek is so bly jul het dit geniet! Mooi jaar vir julle. Groete Mona
Anina B - Okt 2021
Algehele gradering
Mooi see-uitsig, lekker verblyf vir 'n gesin.
Janine O - Mrt 2020
Algehele gradering
Rustig, stunning en uitstekend. Kon nie vir beter vra nie.
Priscilla B - Feb 2020
Algehele gradering
Wat 'n pragtige plek om sommer gou weer te kom kuier!
Nancy R - Aug 2020
Algehele gradering
Pragtige plek.
Anton M - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly, wens net die weer wou saamspeel !!
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voëlkliplaan 35, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang