Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Altes Landhaus Country Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erf 21 van Plaas 47 Roodewal, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Altes Landhaus Country Lodge bied B&B en is op 'n rustige privaat plaas, sowat 12 km vanaf Oudtshoorn geleë. Die lodge is die ideale basis vanwaar jy die area se besienswaardighede kan verken.

Verblyf by Altes Landhaus Country Lodge bestaan uit 10 individueel versierde suites. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n koninggrootte-bed óf 2 enkelbeddens, en elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer. Boonop het elke kamer lugversorging en verwarming, 'n kluis om waardevolle besittings te bêre, 'n sitarea met TV, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ander luukshede.

Ontbyt word in die restaurant op die perseel bedien, waar ander heerlike maaltye bestel kan word. Die lodge spog ook met 'n kroeg wat goed toegerus is, 'n gastesitkamer, gratis WiFi-internettoegang, 'n swembad en veilige parkeerplek vir voertuie.

Die lodge is ook naby volstruisplase geleë, en sowat 16 km vanaf die Kangogrotte se ingang.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marcris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Erf 21 van Plaas 47 Roodewal, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Altes Landhaus Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erf 21 van Plaas 47 Roodewal, Schoemanshoek, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad2b6d86e151ece50294ba373bb9497cd4a09d5c2711652cee8975211fff928752c66064cccd5b837b7df9ce0eed7cce3838?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Portion 21 of the Farm 47 Roodewal Schoemanshoek 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.474872279712 22.237850745972

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang