Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amadeus Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Herman C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gerieflike huis in 'n ander dorp. Verblyf was baie aangenaam. Kan vrylik in en uit beweeg en gee jou die gevoel van jou huis weg van die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Amadeus Guesthouse
Baie baie dankie. Julle is altyd baie welkom. Groete

Josh B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Highly recommended stay for a very reasonable price for what you get. Absolutely wonderful stay. Really nicely designed and kept unit. We felt very welcomed upon arrival and felt at home the whole time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Amadeus Guesthouse
Thank you, Josh, we really appreciate your feedback and we are glad that you enjoyed your stay. Kind regards, Annelise

Johan V
1 nag
5.0
Okt 2023

Uitstekend. Baie netjies en mooi, met baie vriendelike en behulpsame diens van die ontvangsdame. Ek sal weer van hulle gebruik maak in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Amadeus Guesthouse
More Johan, baie dankie vir die mooi woorde, dit was lekker om julle by ons te hê ons hoop om weer julle te sien. Groete

Elzane P
1 nag
4.6
Sep 2024

Aangenaam, behalwe vir die bankbed. Verblyf baie skoon en netjies. Bankbed is nie geskik vir 'n volwassene nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annelise
Amadeus Guesthouse
Baie dankie, Ons is jammer vir die ongerief, sal beslis werk daaraan maak. Gatehuis groete

Lebogang Kennedy S
1 nag
4.6
Jul 2024

I had a wonderful time. The place was very quiet and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Annelise
Amadeus Guesthouse
Thank you very much.

Karin P
1 nag Saam met vriende
4.0
Jan 2024

Baie rustig en veilig. Het baie lekker gebly. Is ideaal geleë naby alles.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Annelise
Amadeus Guesthouse
Baie dankie

Marinda H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Ons het die akkommodasie baie geniet. Dit was baie skoon en netjies. Dit is naby winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Amadeus Guesthouse
Baie dankie Marinda Ons waardeer jou terugvoering. Groete

Tharina K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Amadeus was vir ons goed. Ons was baie vriendelik ingelig oor hoe en wat ons moes doen om in te boek en waar om als te kry. Ons was baie verras oor die oulike verblyf. Skoon en netjies met als wat ons nodig het om gemaklik te kon bly. Ek kan met 'n geruste hart hulle vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Amadeus Guesthouse
Hi Tharina, Baie dankie vir die mooi resensie, dit was baie lekker om julle by ons te kon hê en ons hoop om gou weer van julle te hoor. Gastehuis Groete

Charlene G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Netjies, rustig en veilig. Baie dankie, die kamer was netjies, mooi uiteengesit, veilig, rustig en baie maklike reëlings gekry vanaf Annalise.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Amadeus Guesthouse
Baie dankie Charlene Dit was n voorreg Om jul by ons te kon he. Groete Annelse

Ronel W
1 nag
5.0
Mei 2023

Fantastiese verblyf. Die beste verblyf in Vanderbijlpark teen 'n sakpas-prys. Die diens, geriewe, netheid en veiligheid is alles uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelise
Amadeus Guesthouse
Baie dankie. Julle is altyd welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annelise Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 234

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mozart-straat 8, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJkZDE2OGQ0LWRiYjItNGQzYS05NTdmLWMyOTAwMDc1ZjlhNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 8 Mozart Street Vanderbijlpark 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.739907070346 27.830105626984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang