Amare Cabin
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Stephan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Tommie D - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Carlu M - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker en cosy kuier gehad.
Amare Cabin se terugvoer
Although we never had the opportunity to meet Carlu, his replies to our messages were very friendly and quick. Carlu was the perfect guest and the cabin was left clean and tidy upon departure. We will definitely welcome him back anytime.
Alisha B - Mrt 2023
Algehele gradering
Feels like home, enjoyed it very much.
Amare Cabin se terugvoer
Alisha was an excellent guest. Communication was clear and they left the cabin spotless and tidy. I would definitely recommend Alisha to any host. Hope to see you soon again.
Muke V - Feb 2023
Algehele gradering
Die plek is heerlik en baie oulik vir 2 mense, maar nie geskik vir 4 nie.
Amare Cabin se terugvoer
Baie dankie vir die waardevolle insette. Die lugversorger is onlangs deur die weerlig uitgeslaan en is ons in die finale stadium om die versekeringseis te finaliseer.
Die slaapbank is moontlik nie korrek oopgeslaan nie want dit slaan uit in 'n gerieflike dubbelbed. Ons volg op met huishouding om te verseker dat hulle dit korrek oopmaak.
Ons glo die 30% korting maak op vir die ongerief.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blouwildebeeslaan 1253, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang