Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amazibu 504 - Paradise on the Sea

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.1
Veiligheid
4.5
Lezett V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Lekker. Baie lekker gebly. Plek is mooi opgepas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrika P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lekkerste plek ooit. Dit was fantasties. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond C
Kort verblyf
4.6
Jun 2023

Beste uitsig en gerieflik. Die woonstel het 'n uitstekende uitsig op die see en is so maklik toegangbaar tot die strand en naby inkopiesentrums. Dit was veilig, netjies en skoon met als wat ons benodig het. Al probleem was die tuimeldroër wat nie behoorlik gewerk het nie. Verder het ons 'n heerlike tyd gehad en sal beslis weer terugkom hierheen.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henicia W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2023

Wonderlik, was regtig lekker en mooi by die strand. Die woontel was ook regtig groot en netjies. Ons sal definitief weer daarna toe gaan. Dit was regtig wonderlik. Ons het dit geniet om elke oggend en aand op die stoep te sit en uit te kyk na die see wat lekker naby die woonstel was. Die woonstel was netjies en mooi. Ons het baie lekker gebly. Die woontel was so naby die stand en het sy eie hek wat daarna toe lei. Die mense is ook vriendelik daar en ons kon ook voor 2 uur ingeklok het. Baie dankie vir die plekkie, ons het dit so baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie F
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2023

Was wonderlik om met lugverkoeling in eenheid. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tjaart V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2023

Heerlike langnaweek wegbreek. Die woonstel se stoep het 'n baie mooi uitsig oor die see. Skaars 100 m om op die strand te wees en is stapafstand van die swemstrand en Splash Waterworld. Die kombuis het als bevat wat ons nodig gehad het en als was netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Videsh R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Was excellent except for the hot water. We booked for 7 guests. After 4 guests had a shower. Water was ice cold. Other than that. Excellent place to spend the weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tsidie
Amazibu 504 - Paradise on the Sea
Dear Videsh Thanks for taking the time to give feedback on your stay with us. We appreciate that you informed us about the hot water issue. We will take some time to look into it , and ways to change that in the future. Hope to see you soon again.

Natasha O
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Fantasties! Ligging is puik! Alles was skoon, gerieflik en so naby die see. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2022

Nie sleg nie, maar asseblief mense, daai eienaars van daai vloer 5 no 504 kan net noem hy het bv. tuinstoele, ry onnodig saam. Die wasplek is oulik, goeie wasmasjien, vra asb. dat die eienaars die inhoud net bietjie update. Sê ons het stoele, moenie saambring nie, en update groot asseblief die breekgoed in die kombuis, daar is heeltelmal te min vir my. 1) Het stoele vir balkon, moenie saambring nie. 2) Het dit, moenie onnodig saambring bv. so op 'n lys laat die eienaar net sy inhoud op die lys update en noem dit aan die gaste voor aankoms dan hoef nie onnodig saam te ry nie. En ook kan die eienaars groot asseblief bedlampies en ekstra kragpunte in die slaapkamers aanbring. (Noem aan sy vrou kan sy asb. bedlampies in die slaapkamers sit veral die middelste wit beddegoedkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Tsidie
Amazibu 504 - Paradise on the Sea
Geagte Johan, Dankie vir die terugvoer en voorstelle. Aangaande die opgedateerde lys, dit is vir ons onmoontlik om elke item op die lekkeslaap website te lys. Die woonstel is self catering en beskik dus oor die meeste items om te voldoen daaraan. Gaste is welkom om navrae te rig oor watse ekstra items daar beskikbaar is, soos byvoorbeeld die stoele. Die breekgoed en eetgerei in die kombuis is 8 van alles vir n eenheid wat 7 mense kan huisves. Laastens , die hoofslaapkamer en kamer met die queen size bed het beide 2 bedlampies , elk aan weerskante van die beddens. Die kamer met die 3 enkel bedjies het n bedlampie in die middel van die beddens. Die hoofslaapkamer het 2 kragpunte en die ander kamers een elk, maar daar is veelvuldige kragproppe beskibaar in die ander kamers. Groete

George S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2022

Mooi uitsig, lekker gebly. Die woonstel het 'n mooi uitsig. Hoef nie ver te gaan om te swem, eet of iets te doen nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Tsidie
Amazibu 504 - Paradise on the Sea
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit dat u die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee. Hoop om u sommer gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Tsidie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 32

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 350
R1 350 R1 080
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 350
R1 350 R1 080
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 113, Amazibu Woonstelle, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1220513b4f87fae0529c79f76c6281d9df4bb99dceabf398e5b7f0fbc1c08b477b1e3f47b08899d637da8d4d178a3e08eb75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 7) 31 5 1 5 113 Beach Road Amazibu Flats 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.045422 30.892852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang