Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amberley Mountain Reserve

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Amberley Mountain Reserve
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Justino J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justino J

Excellent, exceptional, memorable.

The stay was awesome. The staff were exceptional, the beauty of the mountains and the ever-changing weather made it a really memorable stay.

Tamson S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamson S

A place outside of time.

The quiet and serenity of Amberley Mountain Reserve is unlike anything I have ever experienced on holiday. The moment you step foot through the doors, you feel welcome and at home, and it feels like your life outside the place just melts away. I can't wait to return to the beautiful scenery, the incredible hospitality, and the stress-free tranquility.

Catharina R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catharina R

Gemaklike, groot en luukse verblyf buite Dullstroom.

Amberley is 'n lieflike, ruim huis sowat 20 km buite Dullstroom. Die huis is ten volle toegerus en die prys sluit daaglikse skoonmaakdienste in. Ons was 'n groep met ses grootmense en ses kinders en daar was oorgenoeg spasie vir almal om te gil en jol en rus. Die damme het volop forel, die wild loop oral rond en die ooptes is oorweldigend. Alles was silwerskoon, en die skoonmakers en bestuurders baie hulpvaardig en tegemoetkomend. Ons sal graag in die somer teruggaan om te sien hoe lyk dit wanneer alles groen is en die swembad nie yskoud is nie, maar ons het 'n heerlike naweek daar gehad. Die sementpad tot by die huis was 'n welkome bonus.

Reina N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reina N

Was 'n baie spesiale paar dae.

Ons het heerlik gebly. Die lodge en sy omgewing was pragtig en die werkers se diens was baie goed. Die enigste hakplekkie was dat ons nie die kodes vir die twee hekke betyds ontvang het nie. Sê sy het die WhatsApp gestuur, maar ek het dit nie ontvang nie, en dit was moeilik om iemand by die hek te kry waar daar geen ontvangs was nie. "Luckily no damage" soos my seuns gesê het.

Weila-marie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Weila-marie S

Heaven on earth!

Mooiste, lekkerste plek. Puik diens, en uitstekende geriewe.

Bernadine L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadine L

Awesome.

Mooiste uitsig, vriendelikste staff en pragtige huis. Dit was 'n naweek om te onthou en sal beslis weer gaan. Dankie Mike dat jy ons so vriendelik ontvang en tuis laat voel het.

Elsabie V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabie V

'n Pragtige en gerieflike gastehuis met asemrowende uitsigte oor die vallei!

Voorwaar is dit 'n plek om vir enigiemand, sonder huiwering, aan te beveel. Baie dankie vir vriendelike ontvangs en puik diens. Ons familie het dit regtig baie geniet.

Werner S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner S

Amazing location.

This house is quite amazing, the rooms and view, the whole layout and friendliness of the staff. Highly recommend.

Jessica B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica B

Absolutely extraordinary!

The house is beautiful! And the rooms were just breath taking. I definitely will becoming back! The staff were fantastic and super friendly! Our stay was amazing.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut asemrowend!

Die huis is pragtig! En die kamers is asemrowend. Ek sal definitief terugkeer! Die personeel was fantasties en super vriendelik! Ons verblyf daar was amazing.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Amberley Mountain Reserve se terugvoer

Thank you, Jessica. We look forward to hosting you again.
Debbie

Amberley Mountain Reserve
Lidell B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lidell B

Ongelooflike familie ervaring.

Hierdie was definitief een van die mooiste huise op een van die mooiste plase waar ons nog gebly het. Die lodge is pragtig met asemrowende uitsigte, die betonpad is indrukwekkend en groot bonus om tot by die huis te kan ry. Daar was die heeltyd wild wat om die huis gewei het en die foreldamme is stunning. Ons was beïndruk met die personeel se vriendelike diens en het heerlik ontspan terwyl die kinders genoeg spasie gehad het vir speel en kuier!

Wesley V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley V

Exceptional service by staff.

Very accommodating. From arrival until we departed again.

Hendrik O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik O

Prentjiemooi omgewing. Pragtige woning.

Pragtige mens-vriendelike moderne gebou met 6 slaapkamers - plek vir 12. Goeie beddens en badkamers. Baie goeie kombuis en sitkamergeriewe (met heerlike kaggel). Goeie visvangopsies in die verskillende damme. Gasbraai lekker beskut in koue. Die houtbraaigerief is maar redelik so-so - onbeskut teen weer, met geen hoogteverstelling van rooster moontlik nie - het dit dus nooit kon/wou gebruik nie.

Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Holingsberg-weg, Amberley Bergreservaat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6b7b8424adc3696ccec55372ce271260c7d54ac923f4ae3ede8f84c88f348a7721f569b62d79e552fc6b092b394d05e0593?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 12) 12 5 1 5 Holingsberg Road Amberley Mountain Reserve 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.423956455658 30.157722317632

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang