Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amberley Mountain Reserve

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Justino J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Excellent, exceptional, memorable. The stay was awesome. The staff were exceptional, the beauty of the mountains and the ever-changing weather made it a really memorable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamson S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

A place outside of time. The quiet and serenity of Amberley Mountain Reserve is unlike anything I have ever experienced on holiday. The moment you step foot through the doors, you feel welcome and at home, and it feels like your life outside the place just melts away. I can't wait to return to the beautiful scenery, the incredible hospitality, and the stress-free tranquility.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catharina R
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Gemaklike, groot en luukse verblyf buite Dullstroom. Amberley is 'n lieflike, ruim huis sowat 20 km buite Dullstroom. Die huis is ten volle toegerus en die prys sluit daaglikse skoonmaakdienste in. Ons was 'n groep met ses grootmense en ses kinders en daar was oorgenoeg spasie vir almal om te gil en jol en rus. Die damme het volop forel, die wild loop oral rond en die ooptes is oorweldigend. Alles was silwerskoon, en die skoonmakers en bestuurders baie hulpvaardig en tegemoetkomend. Ons sal graag in die somer teruggaan om te sien hoe lyk dit wanneer alles groen is en die swembad nie yskoud is nie, maar ons het 'n heerlike naweek daar gehad. Die sementpad tot by die huis was 'n welkome bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reina N
Kort verblyf
4.4
Jan 2024

Was 'n baie spesiale paar dae. Ons het heerlik gebly. Die lodge en sy omgewing was pragtig en die werkers se diens was baie goed. Die enigste hakplekkie was dat ons nie die kodes vir die twee hekke betyds ontvang het nie. Sê sy het die WhatsApp gestuur, maar ek het dit nie ontvang nie, en dit was moeilik om iemand by die hek te kry waar daar geen ontvangs was nie. "Luckily no damage" soos my seuns gesê het.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Weila-marie S
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Heaven on earth! Mooiste, lekkerste plek. Puik diens, en uitstekende geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadine L
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Awesome. Mooiste uitsig, vriendelikste staff en pragtige huis. Dit was 'n naweek om te onthou en sal beslis weer gaan. Dankie Mike dat jy ons so vriendelik ontvang en tuis laat voel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

'n Pragtige en gerieflike gastehuis met asemrowende uitsigte oor die vallei! Voorwaar is dit 'n plek om vir enigiemand, sonder huiwering, aan te beveel. Baie dankie vir vriendelike ontvangs en puik diens. Ons familie het dit regtig baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2021

Amazing location. This house is quite amazing, the rooms and view, the whole layout and friendliness of the staff. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Absoluut asemrowend! Die huis is pragtig! En die kamers is asemrowend. Ek sal definitief terugkeer! Die personeel was fantasties en super vriendelik! Ons verblyf daar was amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debbie
Amberley Mountain Reserve
Thank you, Jessica. We look forward to hosting you again. Debbie

Lidell B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Ongelooflike familie ervaring. Hierdie was definitief een van die mooiste huise op een van die mooiste plase waar ons nog gebly het. Die lodge is pragtig met asemrowende uitsigte, die betonpad is indrukwekkend en groot bonus om tot by die huis te kan ry. Daar was die heeltyd wild wat om die huis gewei het en die foreldamme is stunning. Ons was beïndruk met die personeel se vriendelike diens en het heerlik ontspan terwyl die kinders genoeg spasie gehad het vir speel en kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Holingsberg-weg, Amberley Bergreservaat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6b7b8424adc3696ccec55372ce271260c7d54ac923f4ae3ede8f84c88f348a7721f569b62d79e552fc6b092b394d05e0593?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 12) 12 5 1 5 Holingsberg Road Amberley Mountain Reserve 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.423956455658 30.157722317632

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang