Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amilalu

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Retha-mari G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Gerieflik en rustig. Ons het baie lekker gebly, was regtig 'n baie mooi en lekker plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Wonderful place. Private, comfortable and well equipped, highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucas
Amilalu
Baie dankie vir die mooi gedagte. Thank you for the friendly review. Much appreciated.

Nicole V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Fantastiese wegbreek. Een van ons beste vakansies nog! Amilalu het alles wat jy nodig het. Ons as gesin het genoeg spasie gehad en gemak. Dit is goed geleë, sodat jy vinnig alle besienswaardighede kan bereik. Ons het die omgewing en diere verskriklik geniet. Dit was 'n bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucas
Amilalu
Baie dankie Nicole. Ons is baie bly julle het die vakansie geniet en dat alles in plek was. Vriendelike groete Lucas

Catharine D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Altyd 'n bederf! Ons rus vandat ons daar stop! Wonderlike plek. Bederf in die Bosveld! Altyd wonderlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lucas
Amilalu
Baie dankie vir die terugvoer. So bly julle geniet dit daar. Vriendelike groete Lucas

Mabel R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2023

Baie rustige atmosfeer. Veilige omgewing met pragtige pragtige natuurskoon. Wonderlike wegbreek met ons tienerseun gewees. Baie rustige en veilige omgewing en het die tyd regtig geniet. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lucas
Amilalu
Baie dankie Mabel, vir die mooi woorde. Ons is bly julle familie kon die rustige atmosfeer ervaar. Vriendelike groete Lucas en Carla

Catharine D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Rus vir dae. Wonderlik geleë. Groen grasperk bied genoeg speelplek. Apies, njalas en rooibokke het elke middag kom kuier. Ons sal definitief weer hier kom vertoef. Een van die netjiesste plekke in KPL. Dankie Lucas en Carla dat julle die mooi plek oopstel vir die publiek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucas
Amilalu
Catharine en gesin, sjoe baie dankie vir die mooi woorde. Ons is baie bly julle het dit geniet en kon lekker rus. Sien uit om julle weer te ontvang. Vriendelike groete. Lucas en Carla

Fabian N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2022

Baie mooi en baie lekker gesin-vakansieplek. Baie mooi en baie lekker gesin-vakansieplek.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucas
Amilalu
Die Fabian gesin, baie dankie vir u opinie. Baie bly dat u dit kon geniet. Vriendelike groete. Lucas en Carla

Marleen M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2021

'n Pragtige eenheid met 'n baie mooi uitsig. Netjies en skoon. Hierdie oord het alles wat 'n gesin nodig het in die oord of rondom die oord. Ek beveel dit beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucas
Amilalu
Baie dankie vir u terugvoer. So bly julle kon die huis en oord geniet. En ons is trots op die eenheid. Vriendelike groete. Lucas

Emma H
Kort verblyf
5.0
Des 2017

Manna vir jou siel. Amilalu is geleë in Kruger Park Lodge, net buite die Krugerpark. Dis 'n lieflike, ruim, skoon, netjiese, mooi en goed ingerigte eenheid. Die stoep is heerlik om te sit en ontspan terwyl die rooibokkies op die grasperk wei. Ons het 'n wonderlike paar dae gehad en sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucas
Amilalu
Baie dankie Emma. Ek is so bly u kon dit geniet en lekker rus. Ons hoop om u gou weer te sien. Groete, Amilalu.

Suney D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2017

Amilalu is absoluut fantasties. Sal definitief weer gaan. Fantastiese plek, lekker kuier/braai area, lekker ruim huis. Heerlik stil in die bosveld. Die hangstoele op die patio was awesome. Kamers en leefarea baie gerieflik. Sal definitief weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lucas
Amilalu
Baie dankie Mev du Toit. Bly julle kon dit geniet. Vriendelike groete, Lucas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lucas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 304, Kruger Park Lodge, Hazyview, 1242, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b5d4f5de04e3795df9d97fe98d6a7f202f7a0a2b2cb42bc998d6f7781e7d2f65840780874b94d772e20981f74bc78f97f10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 304 Kruger Park Lodge 1242 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-23:00 10:00 -25.031448 31.139724

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang