Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Amity Guesthouse

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 195 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Lisle B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dankie vir jou vriendelike ontvangs en die pragtige plek. Ons het dit geniet! Alles was lekker en dit is pragtig. Baie, baie dankie. Ons sal weer daar oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason B
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Snoesig. Die eienaar was baie gasvry en tegemoetkomend. Ons reis was vinnig beplan uit nood, en dit was verfrissend om so vriendelik verwelkom te word na 'n lang padreis. Die atmosfeer was lieflik en die temperatuur het ook mooi saamgespeel op 'n winternaweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Goeie waarde vir oornag stop. Alles wat jy nodig het vir oornag verblyf. Ons is baie vriendelik ontvang. Swembad sal heerlik wees in die somer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Awesome. Ons mense het dit baie geniet om daar te bly en sal beslis weer gaan. Baie dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertius C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Sal weer daar oorbly. Lekker gebly, veilig en gasvryheid beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Well presented, uncomplicated, warm and homely. Very good. Perfect for our few days at the SA Schools Sports event hosted at UFS.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Baie vriendelik ontvang al het ek laat by bestemming aangekom. Sal vir seker weer van hulle dienste gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlik geslaap, skoon en netjies. Baie aangenaam, mooi, skoon, netjies en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aimee E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Fantasties. Gasvrou was baie verwelkomend! Alles was perfek! My seun het dit baie geniet in die swembad en die honde is natuurlik 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor I
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Honest, friendly and willing to please. Very pleasant, quiet, convenient location near shops, restaurants and the Parkrun. Good overnight spot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marjeanne
Amity Guesthouse
It was a pleasure to meet you and have you here! You are always welcome.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marjeanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 195

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chris Barnard-straat 13, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtMmQLKJn41ryR7l2TUo7wHvUdAZ9grZxwnuK054kvwslcE2tXg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 195 5 1 5 13 Chris Barnard Street Langenhovenpark 9330 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.102376825931 26.150684952736

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang