Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ammabed Accommodation

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Rowena A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ideal location, tranquil, peaceful and safe. Amazing breakaway from city life.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Britney W
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Nice and quiet stay. Nice and spacious room. Host very welcoming. Quiet environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anzél L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Lovely! Great stay, especially when you are in Caledon for a wedding and in need of a nice little place to stay. Has everything you can possibly need. The owner is so sweet and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Ammabed Accommodation
Thanks, Anzel.

Sanria J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Vriendelik en hulpvaardig. Net geslaap, maar daar was geen probleme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Roshan S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Safety guaranteed. Erica was responsive and helpful when we arrived. The place suited our purposes for an overnight stay. It is quite small and we could hear noise from next door tenants as walls are thin. All in all the set up was functional and had everything we needed. I like that the place has excellent security.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Claudia C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Lovely host. Had a very pleasant stay. Room was very neat and clean. We had a very pleasant stay. The room was exactly what we needed and a lovely host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie gerieflik en baie mooi. Veilig, stil, skoon , goed toegerus, alles wat jy nodig, het geen bekommernis oor kragonderbrekings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal R
1 nag
5.0
Mrt 2023

Ek het baie lekker gebly by Ammabed! Ek het baie lekker gebly by Ammabed. Die eienaar en haar dogter was baie vriendelik en het ek tuis gevoel. Ek moes vroeër inboek en hul was baie behulpsaam daarmee. Die plekkie is baie netjies, goed ingerig en het alles wat jy nodig het. Ek sal beslis weer gebruik maak van Ammabed! Well done aan Erika en Marika!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Perfek vir oornag. Baie lekker oornag. Gasvrou is vriendelik en help graag. Plek is netjies, goed toegerus en lekker veilig. Sal beslis weer van julle diens gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Ammabed Accommodation
Marinda baie dankie. Lekker om te hoor as ons gaste lekker oornag het.

Louis C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Heerlik, gerieflik en aan al ons vereistes voldoen. Hoogs aan te bevele vir persone wat nie 'n baie ruim plek benodig nie, maar tog al die belangrikste geriewe verlang. Wanneer ons akkommodasie soek, moet dit aan 'n paar vereistes voldoen: Nie te duur wees nie - Ammabed het hieraan voldoen. Sekuriteit en veiligheid moet goed wees - Ammabed het hieraan voldoen. Voertuig moet veilig kan parkeer en verkieslik onderdak wees - Ammabed het hieraan voldoen. Voertuig so na as moontlik aan ons blyplek wees - By Ammabed parkeer jy reg voor die deur van die kamer onder 'n afdak. Daar moet 'n kombuisie wees met die basiese geriewe, soos 'n wasbakkie, yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en 'n stofie - Ammabed het dit. Erika, eienares, het ook elke dag die sakkies koffie, tee, melk en suiker in die kombuisie aangevul soos nodig. Gerieflike stort en warm water - Ammabed het dit. Handdoeke word voorsien en Erika maak seker dat daar elke dag droë handdoeke is. Privaatheid - Ammabed het dit. Lugversorging - Ammabed het dit. 'n Gerieflike bed en goeie matras - Ammabed het dit. Nie in 'n lawaaierige omgewing nie - Ammabed het dit. Ons kyk nie TV nie, maar daar is selfs 'n TV vir mense wat dit verkies. Buite is ook ekstra sitplek en mense wat wil braai, kan ook braai. Ammabed het ook WiFi, wat ons baie gerieflik gevind het. Erika het ons baie vriendelik ontvang en alles baie mooi gewys en verduidelik. Die plekkie self kom klein voor, maar dit het heeltemal aan ons vereistes voldoen. Die toilet en badkamer is agter in die kamer en het 'n toeskuifdeur vir die nodige privaatheid. Die stort is lekker ruim en het 'n heerlik groot stortkop, baie gerieflik. In die kamer is 'n oopvoutafeltjie vir ekstra pakplek of om by te eet en daar is ook twee stoele met heerlike rugleunings. Met beurtkrag het die ligte steeds aangebly, alhoewel die kragproppe wel vir daardie tyd sonder krag was. Die winkels is sowat 850m ver. Ons het sommer soontoe gestap. Erika het regtig baie goed na ons omgesien die drie nagte wat ons daar oorgebly het, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
Ammabed Accommodation
Baie dankie vir jul goeie opmerkings van ons diens hier. Ons probeer ter alle tye net die beste diens te lewer aan ons gaste. Julle altyd welkom. Erika

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Humanstraat 4, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAp1tEoZ4iRSoAiVmb4m80hm3c51BPaV6ZJPHOjTSwnYa3TTjxO9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 4 Human Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.228363835667 19.419697720238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang